Page 3 - 22 November 2024
P. 3

THE REPORTER 22 NOVEMBER        2024 · PAGE 3





















             Fransie  van  Zyl  (Ouma
             Spekkies)  het  fotos  op
             Facebook geplaas van hulle
             skoonmaak  veldtog.  Lede
             van  die  gemeenskap  is  so
             beïndruk met hulle inisiatief,
             dat hul gevra het dat ons dit
             in die koerant plaas.
             Fransie  van  Zyl  en  haar
             kleindogters, Amorei (10) en
             Amike (13), stap elke dag op
             die pad voor die plaas. Dis
             nou ouma tyd.
             Hulle  was  geskok  met  die
             hoeveelheid  rommel  wat
             langs  die  pad  lê.  Ouma
             Spekkies  besluit  toe  daar
             kan  ‘n  les  uit  die  stappery
             kom. Hulle tel vuilgoed langs
             die Barkly / Rhodes pad op.
             Hulle  het  al  soveel  as  9kg,
             5kg op ‘n dag opgetel. Ja dit   Die 3 ywerige Skoonmaak / stappers: Ouma Spekkie,
             moet geweeg word. Fransie                Amorei en Amike
             sê dis nou mooi skoon van   items  opgetel:  Iemand  se   Ons sê vir hierdie drie dames
             Ben  se  hek  tot  by  die   sleutels,  babadoeke,  drank   baie dankie vir wat julle vir ‘n
             Brummers.                                        stukkie  van  ons  mooi
                                     bottels,  polisterine  houers                       "There is no such thing as 'away'. When we throw
             Toe bou Amike ‘n waentjie,   redbull koeldrank blikkies en   omgewing doen. Dink net as
             want ouma kan nie so swaar   ‘n paar ander items wat ons   e l k e e n   v a n   o n s   d i e    anything away, it must go somewhere".  “Only we
             dra aan sakke vuilgoed nie.   nou nie in die publiek gaan   omgewing  om  ons  skoon-  humans make waste that nature can't digest"
             Hulle  het  al  baie  snaakse   noem nie.        maak!



































              Saterdag 16 November  het die drie verskriklik
               baie rommel opgetel. In Fransie se woorde:
             “Ons het baaaie opgetel net van Ben se uitdraai
                 tot by De Villiers Carleon 3km. 4 Sakke
               rommel. Oupa het kom laai, want die sakke
                             was te swaar.”
   1   2   3   4   5   6   7   8