Page 4 - Cotton SA magazine March 2017
P. 4

OM TE ONTBLAAR OF NIE?

                                                                     Callie Kruger: Bayer

Hierdie vraag kom by baie             die produk volg en verstaan. Elke     In gevalle waar geen ontblaring
     boere op net voor pluktyd        produk het sy eie vereistes as dit    plaasvind nie of ont-
veral as die koste per hektaar in ag  kom by gewasstadium,                  blaringspraktyke nie effektief
geneem word.                          temperature of tyd van toediening.    toegepas word nie, kan dit
                                      Daar moet in gedagte gehou word       onnodige druk op die pluismeule
Met al die reën die jaar en matige    dat soveel as moontlik van die        plaas om te verseker dat die bes
temperature, kom dit voor of die      vreemde materiaal voor die            moontlike grade na pluis realiseer.
katoenaanplantings selfs op           pluisproses verwyder moet word.       Produsente besef baie keer nie dat
droëland geweldige biomassa           Dit beteken dat die plante droog      daar ‘n prys daarvoor betaal word,
produseer. In die meeste gevalle      moet wees en die minimum blare        bv. dit lei tot lengteverlies en
word groeireguleerders toegedien      (vreemde materiaal) moet hê           verhoog die persentasie kort-
om die groei te beperk, maar dit      asook dat die plukker optimaal        veselinhoud wat aansienlike
het gewoonlik nie ‘n groot impak                                            finansiële verliese tot gevolg kan
op biomassaproduksie nie.             gestel moet wees om so skoon as       hê.
                                      moontlik te kan pluk. Die
Dit kom voor of daar ‘n direkte       hoeveelheid vreemde materiaal sal     Veronderstel dat as gevolg van
verband is tussen die hoeveelheid     ook die plukspoed beïnvloed, en       swakker ontblaring word die
biomassa wat geproduseer word         gegewe die aangeplante hektare,       gelewerde katoen van ‘n ”Good
wat dan as vreemde materiaal          die verwagte oes en die beperkte      Middling” afgradeer na ‘n
opeindig in die pluismeule en ‘n      aantal plukkers, kan daar nie         “Middling”, dan sal ‘n boer die
invloed op die graderingsresultate    hierdie jaar misgetas word nie.       volgende inkomste per hektaar
het. As die graderingstatistiek van                                         verloor:
2014/15 met 2015/16 vergelyk                                              ▪ Katoenpluksel teen ‘n opbrengs
word, dan merk ons dat daar ‘n                                              van 5 ton per hektaar en ‘n
drastiese graadverskuiwing plaas-                                           pluispersentasie van 37% word
gevind het. In die grafieke kan                                             1.85 ton vesel per hektaar
duidelik gesien word hoe die                                                gelewer.
gradering (voorkoms van die                                               â–ª Veronderstel die vesel realiseer
katoenvesel) tussen die twee                                                nie die verwagte graad en klas nie
seisoene verswak het. Het die                                               maar presteer swakker, kan die
keuse van kultivars verander? Nee,                                          verlies per hektaar soos volg daar
die aanplantings was 95% dieselfde                                          uitsien:
variëteite gedurende die twee                                                ▪ 1.85 ton “Good Middling” klas
seisoene.
                                                                                AO vesel teen R 23-84/kg =
Na my mening kan die verswakking                                                R 44 104 per hektaar
toegeskryf word aan produk-                                                  ▪ 1.85 ton “Middling” klas AO
siepraktyke van ontblaring wat in                                               vesel teen R 22-68/kg =
sommige gevalle verkeerdelik of                                                 R 41 958 per hektaar
glad nie gevolg word nie. Faktore                                            â–ª Dit beteken die boer het R 2146
wat ‘n groot impak het op die                                                   per hektaar verloor! Vergelyk
toedieningsmetodes van ont-                                                     dit met die koste van
blaringsmiddels is watervolume,                                                 ontblaring?
druppelgrootte(verspreiding),
watergehalte en penetrasie-                                                 Maak die som, dink mooi.
vermoë. Boere moet dus seker
maak dat die persoon wat die                                                Alle sukses en voorspoed met die
toediening doen wel die etiket van                                          boerdery!

                                                                                                                 144
   1   2   3   4   5   6   7   8   9