Page 93 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 93
DRAAI
soos ‘n golf hare oor haar skouer
en oor haar borste
en af teen haar middel,
oor haar heupe
en af teen haar bene
na die soom van haar rok --
note
hoog en laag
soos haar keel, en haar hare en die beroemde gebouw* --
die dramatiese sopraan lang, jong nederlandse vrou
verander die betekenis en waarde
van vlugtig na water
* gebauw: gebou (Nederlands), met verwysing na die Amsterdam Concertgebouw