Page 24 - FEB2005
P. 24
Rock Kon 10-9 10/12/04 9:15 Page 92
Besete ode aan die g
Snuffelhond Dratie de Weerdt, ’n hardcore journo wat constantly ’n hard-on het vir underground rock ’n roll, het gaan ‘lewer looi’, kop-skud, en poen kyk by Loslyf se Devil’s Own Music Rock Orgy...
Harde rockmusiek, koue bier, en warm poes. Dis mos drie dinge wat kompeteer vir die titel van koning - en dit alles onder dieselfde dak. Hoe befok wil jy dit nou eintlik hê?
Dit is nou hoe Loslyf hul gaste treat as hulle die dag paartie hou. Soos met die Devil’s Music Rock Orgy wat einde verlede jaar by Carfax gehou is, met die beste in plaaslike under- ground musiek en ’n paar lekker meisies wat nie skaam is om te wys wat rêrig in daai stywe broekies knibbel nie.
Loslyf het selfs ’n paar nuttige speelgoed te koop gehad vir gaste wat dalk later by die huis verveeld kon raak.
Die bands was iets heeltemal anders. Ja oukei, ek weet hierso praat ons gewoonlik oor doos, maar as dit kom by dose wat sing, verdien hulle ook seker maar ’n honourable mention.
Maar die bands wat opgetree het by Loslyf se rock ’n roll paartie was nie die kak wat jy om elke tweede hoek en draai gaan luister nie, en dit was ook nie die kak wat op radio speel nie. Dit was manne wat hard kan kitaarslaan, goed kan suip en wat “poes” kan sê sonder om te blik of te bloos. My kerk se se mense!
Fokofpolisiekar is ’n band wat verlede jaar moerse vir hulself naam gemaak het. Dis manne wat hou van kopskud en kont-eet. Hulle is berug daarvoor dat mense mekaar in hul gehore bliksem, dat hulle self geblik- sem word en dat die hoofsanger, Francois van Coke, sommer self by die verhoog afbliksem.
Hierdie ouens het glad nie terugge- hou nie en het seker gemaak die mense haak uit. Niemand is nou wel hierdie keer gebliksem nie, maar jou ore het nogal so gevoel teen die tyd wat hulle klaar was. Net voor hulle op die verhoog geklim het, het die
dudes se monde oopgehang toe die mooie Zoë poedelnakend op die ver- hoog gedans het soos ’n properse Arabiese verleidster. Nie eers die hardste rock ’n rollers kon kitare vashou en poen-kyk gelyk nie. Nee wat, daar is maar net één ding wat mens kan vashou...
Nog ’n klomp mal etters is die manne van Fuzigish. Dat iemand daarso nie met ’n elmboog teen die slaap getref is nie, is ’n wonderwerk. Dié manne maak punkmusiek wat bekend staan as ska. Nie skyt nie,
ska. Dis harde kitaarslaan wat gepaardgaan met trompette en sak- sofone. Hierdie dudes kan dus nie net kitaarslaan en kopskud nie, hulle kan blaas ook. Beesblaas!
As jy tydens hulle show op jou voete kon bly, beteken dit jy drink nie hard genoeg nie.
Die prys van die hardcoreste fokker
van die aand gaan definitief aan die Diesel Whores se Jaxon Rice. Dié band se naam gaan nie oor gesellinne in Diesel-klere nie. Nee, dit gaan oor meisies wat sal saag vir ’n duur label. En Jaxon self is ook ’n ou wat hou van saag. Hy’t dan selfs ’n song wat gaan oor hoe hy sy eie sussie saag. In sy suit met sy teruggejelde hare lyk hierdie ou soos ’n kruis tussen Elvis en die Satan self. Hy lyk soos ’n slang wat gaan vuur spoeg soos in ’n horror movie. Nice!
Die Diesel Whores is ’n band om dop te hou. As jy nou underground wil hê - daar het jy dit.
Mens moet ook net nie vergeet van Martin Rocka and the Sick Shop nie.
Hierdie is ’n band wat rockabilly musiek maak soos wat jy sal hoor op ’n Quintin Tarantino movie se klankbaan. Martin Rocka self trek hoeka ’n stoeimasker aan soos die gimp in Pulp Fiction, maar dit beteken definitief nie dat hy hou van poepholnaai nie. Behalwe miskien as dit kom by girls, maar ons laat dit oor aan die verbeelding. Dis die tipe ouens wat sal whiskey suip uit ’n jêm-fles en in vuil vests en jocks sal sit en rugby kyk. Rocka noem sy huis daar in Roodepoort “Disgraceland” en dis nie vir kak en blommetjies nie.
Hy vertel die grap van die aand, van die ou wat by die huis kom met ’n eend onder sy arm. Sy vrou reken hom wat de fok, en die man sê: “Dié is die vark wat ek genaai het”. Sy vrou sê vir hom dis nie ’n vark nie, maar ’n eend, waarop die ou vir haar sê: “Sjarrap, fok, ek praat met die eend!”.
Rocka is ook ’n man wat van mening is dat mens ’n papsmeer op daardie naam noem, want as dit ’n “cunt scrape” was dan sou die girls
nie daarvoor gaan nie.
Sy groot hit song is Surfs up moth-
erfucker waar hy die kitaar tokkel soos net ’n pro kan.
Nee kyk, as jy nou wou lekker tunes hoor met lekker girls wat nie skaam is nie, moes jy nou daar gewees het. Check maar as Loslyf weer so ’n paartie gooi, en wees seker jy is daar!
Dit was Loslyf se eerste rock orgy en hopelik is daar meer. Die visie van Loslyf se rock orgy’s is om rock ’n roll en seks weer te kombineer. Dis ’n konsep wat sin maak, want die meeste ouens in rock bands steek mos in elkgeval soos teelkonyne. En dis cool, want regte rock en lekker naai is fokken kwaai!
Dit was manne wat hard kan kitaarslaan, goed kan suip en wat “poes” kan sê sonder om te blik of te bloos. My kerk se se mense!
In sy suit met sy teruggejelde hare lyk hierdie ou soos ’n kruis tussen Elvis en die Satan self. Hy lyk soos ’n slang wat gaan vuur spoeg soos in ’n horror movie. Nice!
92 loslyf februarie
o