Page 37 - FEB2005
P. 37

               Die Duiwel se gesant...
Private Black Label: Faust - The Power of Sex
Regie: Jose M. Ponce
Talent: Belladonna, Bibian Norai, Claudia Claire, Isha, Jazmin, Mandy Bright, Mia Stone, Rita Faltoyano, Sophie Evans, Claudia Jamsson, Nacho Vidal as Lucifer en Toni Ribas as Faust, en vele ander.
Wat kan ’n mens sê van die blêrrie duiwel?
Die bliksem highjack al die lekker dinge in die lewe en maak ons slawe daarvan. Seks is nou sy nuwe speelding. Of is dit?
Het ou Mefistofeles dit nie al lankal gedoen nie? Dis te sê as jy die kerk moet glo.
Die kerk sê mos ’n mens mag net in die huwelik seks hê en dan mag jy dit nie geniet nie.
In Faust - The Power of Sex, sê ‘Ou Niek’ jy kan maar seks geniet.
Die storie (onthou dis net ’n storie)
begin by Niek (Nacho Vidal) wat die kyker in sy woning verwelkom.
’n Slavin is besig om hom te suig terwyl ander kaalgat meisies rondstaan asof dit Krismis is.
Hy stel ons aan die krag van seks voor en wys ons hoe sy volgelinge dit geniet. Tog is daar onskuldiges wat nie weet hoe om ’n goeie naai te geniet nie, soos byvoorbeeld Faust (Toni Ribas) en sy meisie, Margarita (Claudia Jamsson).
Om die storie reg te verstaan moet ons net eers weet wie Faust was. Hy was ’n towenaar en alchemis en het sy siel aan die Duiwel verkoop ter wille van mag en kennis.
In een van die verhale het hy na ewige jeug gesoek. ’n Mens kon verwag dat Europese pornografie Faust en sy ooreenkoms met die Duiwel ook nader sou sleep in een van hulle seks- kapades.
“Die krag van die lewe,” sê Mefistofeles,” lê in seks.” Daarom verlei hy Faust en wys hom die mens se
donker kant.
Die seks raak latent gewelddadig en
die begeerte is groot genoeg om vier jagse meisies lekker te naai. Hy beheer Faust se gedagtes so dat die arme skaap nie meer weet wat reg en verkeerd is nie, dis net ’n gepomp en poesies om van te kies en keur.
Dan breuk die groot oomblik aan: Lucifer gaan Margarita sy eie maak, maar Faust wil die ooreenkoms breek...
In een van die Europese verhale oor Faust verander die kêrel sy besluit en trek sy ooreenkoms terug met die duiwel. Ou Niek is die moer in maar hy kan niks doen nie, die mens het ’n vrye wil en kan sy mind change.
En moenie worry nie, seks behoort nie aan die Duiwel nie. Dis een van die mensdom se lekkerste plesiertjies.
Inteendeel, die Duiwel, as bose engel, kan net soos enige ander hemelwese nie seks hê nie. Dít, glo sommige teoloë, is hoekom die Duiwel die mensdom so garra. Dis jaloesie!
                 loslyf februarie 79
              Kykgenot 10-9 3/12/04 7:59 Page 79










































































   35   36   37   38   39