Page 96 - FEB2005
P. 96
Die Kaal ’n Plek wat jou
piel laat spring!
Springs is ’n moers legendariese plek. Koos Doep kom van hierdie mine dump valley af. So-ook die Radio Rats en James Phillips.
Maar die Radio Rats bestaan lankal nie meer nie. En Koos en James, alias Bernoldus Niemand, het etlike jare gelede oorgestroll na die bar agter die horison. Was hulle nog ‘onveilig binne weste’, is ek seker hulle sou uitgehang het by Die Cockpit, Springs se nuutste strip joint.
Die Cockpit is op dieselfde perseel as die welbekende Casseldale Hotel. Die Casseldale het al talle naam- veranderinge ondergaan, maar vir oud-Springs latte bly dit maar nog die Casseldale.
Nou onlangs toe gaan ‘kweper’ Loslyf & Hustler se dudes ook hulle ‘latte’ by die Cockpit, terwyl ‘meer as ’n handvol’ dudettes hul ‘kwassies’ ten toon stel. Wat ’n gesig was dit nie...
Face it! In Springs is daar nie veel om voor te kyk nie. Selfs al was daar, kan daar kwalik ’n beter oogple- siertjie in hierdie lewe wees as om oor die rand van jou bierglas na ’n bietjie kaal poes te kyk.
Ewenwel, ons gaan hang toe so ’n bietjie tong-uit by een van ons nuut- ste kliënte, en wat ’n jol was dit nie.
Die eienaar van die Cockpit, Roger, en sy span, was uitstekend. Die booze het gevloei soos ’n welkome rivier deur ons hitsige lywe, en alom elke uur was daar ’n klitlekker show. Tussenin kon die manne skaars ’n oop tafel kry om hul dop neer te sit. Oral het die chicks getabledans.
JayPee het vir ons kom sing, en oudergewoonte dinge kwyt geraak wat mens nie sommer aldag te hoor kry nie.
Roger het die deur van sy groot saal spesiaal oopgegooi vir dié geleent- heid, en boonop was dit die eerste show van die nuwe Mej Loslyf.
Ons kan nie wag om weer te gaan kuier by 36 Ermeloweg, Casseldale, in Springs nie.
Die manne van Volkswagen was daar, om te oordeel wie die beste ‘volksie bonnet’ het...
Fire, Mej Loslyf 2005, en Roger, The Cockpit se eienaar.
Roger en sy span.
Hannah gee Daryl, Daryl, en haar ander broer Daryl om die beurt kans om ook ’n bietjie pram te proe.
20 loslyf februarie
Kaal Chron !0-9 29/11/04 10:15 Page 20
g