Page 12 - Regalis Plus
P. 12
Regalis® Plus
Riglyne vir doeltreffende toediening
Dosis & tyd van toediening
< 70 g Regalis® Plus/100 l water
< Onthoudingsperiode: Appels 56 dae
< Regalis® Plus moet teen ʼn minimum van 1.25 kg/ha toegedien word
< Dien toe as ʼn blaarbespuiting wanneer die terminale en laterale lote
3 - 5 cm bereik, en 3 - 5 blare ontvou
< ʼn Tweede toediening moet vier weke na die eerste toediening gedoen word
1ste toediening 3-5 cm lootlengte
2de toediening een maand later - vroeë vrugset
12
Verwys na die etiket vir toedieningsvoorskrifte
Waterkwaliteit
Die ingeboude waterkondisioneerder en versuurder dra by tot vinnige opname van Prohexadioon in die blare. Die optimale band van versuring is tussen pH 3.5 – 5.5.