Page 10 - 07 November 2025
P. 10
PAGE 10 · THE REPORTER 7 NOVEMBER 2025
0720968062 Huur van
nic.botha1959@gmail.com
Tent en stoele
vir begrafnisse of partytjies.
Ook springkasteel en
“slippery slide” is beskikbaar
Vir pryse, kontak
Reggie Lefember • 063 3345 358
Eerskonende Saterdag word Sondag 23 November om
wyle Stanley Grey begrawe. 18:00 in die N.G. Kerk in
Stanley was 'n ou bekende Ugie plaas. Kom woon dit
wat by die Maclear Munisi- gerus by. Dit beloof om iets
paliteit gewerk het en sy besonders te wees.
vrou, Gladys, het vir baie jare Baie geluk aan twee van
by Pep gewerk.
Kapaailand se kinders, CG
Wim Schmidt sterk aan by Siegrühn, oudste seun van
die huis. Ons hou hom en sy Jan en Cariena, wat as
gesin in ons gebede. Hoofseun van die Zastron
Hoërskool verkies is vir
Eugene Basson ontvang
steeds behandeling. Ons 2026, asook as Hoofseun
gebede bly by hom. van die Seunskoshuis. Baie
geluk ook aan Bianca Botha,
Dit gaan ook goed met dogter van Frans (jr) Botha
Cariena Siegrühn. Sy word en Vanessa Botha, wat as
elke dag sterker met die Hoofdogter vir Zastron
nuwe hart wat haar weer Hoërskool verkies is 2026.
krag gee. Sy het 'n baie goeie Nie net julle ouers is trots op
getuienis oor hierdie julle nie, maar die hele
ervaring van haar.
gemeenskap van Ugie en
Saterdag 1 November het Maclear ook.
die dag begin met die Die afgelope week was
Maclear Round Table 178 se Matches, Gerda en Adriaan
“Colour Run”. Daarna is daar du Randt Bloemfontein toe,
'n netbaltoernooi waaraan dokters toe.
spanne van Maclear, Ugie en
Queenstown deelgeneem Die watertekort in Maclear is
het en die dag is afgesluit steeds baie kritiek en
met die maandelikse Steak- inwoners word gevra om
house. Baie dankie vir die asseblief water spaarsamig
ondersteuning van die te gebruik. Ons glo en bid en
Colour Run, netball en die vertrou dat die Here spoedig
steakhouse. uitkoms sal gee.
Groete tot volgende keer
Die jaarlikse Kerssangdiens
van die Ugie- en Maclear- Nic
gemeentes vind DV op 0720968062

