Page 3 - 07 November 2025
P. 3

THE REPORTER 7 NOVEMBER 2025         · PAGE 3































                     Longest drive: Paul Frost       Closest to pin hole 17 Martin Cloete  Closest to pin hole 15 Iziek Motemekoane  Closest to pin hole 6 M. Kama


























                 Closest to pin hole 2 Stanley Cloete                                      Some young golfers in action.
                 Barkly-Oos Rolbal
             ‘n Baie suksesvolle dag het op 1 November
             2025 plaasgevind waartydens die rolbalspelers
             saam  met  die  gholfspelers  die  130  jarige
             bestaan van die gholfklub kon vier.
             ‘n Baie mooi getal van 32 spelers met 8 spanne
             van  4  elk  het  teen  mekaar  gekompiteer.
             Sommige van die spelers wat nog nooit rolbal
             gespeel het nie, het die dag terdeë geniet en
             baie geleer.
             Nadat  12  koppe  afgehandel  is,  het  2
             wenspanne  mekaar  uitgedaag  om  verder  te
             speel en het Ivan se span vir Tjaart se span net-
             net geklop.
             Baie dankie vir al die persone wat bereid was
             om te speel en van die dag ‘n sukses te maak.
             Baie dankie aan die persone wie al die drankies
             voorsien het om die groot dors te kon les.
                                                    Bowls winners: Reece Dormehl (insert); Josh Joubert; André   Bowls second place: Tjaart Steenekamp; Corné De Klerk
             Die  rolbalspelers  wil  graag  van  hierdie         Schoeman; Ivan Forward                              Stephanie de Klerk; Alida Cloete
             geleentheid gebruik maak om die Barkly-Oos
             Gholfklub  geluk  te  wens  met  die  130  jarige
             bestaan  en  mag  daar  nog  baie  jare  in  die
             toekoms saam gewerk word en mag die gholf
             en rolbal van krag to krag gaan.
             Rolbalgroete
   1   2   3   4   5   6   7   8