Page 6 - 16 May 2025
P. 6
PAGE 6 · THE REPORTER 16 MAY 2025
Guess who's back??
Black Jacks maak 'n ‘come back’!!
Barkly-Oos se rugby span, Black Jacks, het weer
opgestaan na 6 jaar!! Ons het ons eerste wedstryd die
naweek (10 Mei 2025) gespeel teen Elliot waar ons
ongelukkig verloor het, maar hulle koppe is reg en sien uit
vir die seisoen!!
Ons was die eerste 15min in beheer van die wedstryd,
maar ons fiksheid het teen ons begin tel en later in die spel
het ons 3 maklike drieë teen ons afgestaan!!
Dankie Elliot vir 'n lekker wedstryd.
Ons wens die volgende tagtigjariges van harte geluk Watch this space, hier kom 'n ding!
met hul verjaarsdae en wens hulle alles van die beste
vir die toekoms toe: Dis lekker om te kan sê dat ons hele span uit klomp jong
manne van Barkly-Oos bestaan en ons verseker dat daar
We congratulate the following octogenarians on their nog baie mooi rugby gespeel gaan word die jaar!! Ons
birthdays and wish them everything of the best for the beplan binnekort 'n tuis wedstryd in Barkly-Oos en dit baie
lekker sal wees om die gemeenskap in getalle langs die
future:
veld te hê!! Hou asb ons Facebook blad (Barkly East Rugby
Freddie Leask, 99 on 21 May – Black Jacks) dop vir wedstryde wat volg.
Annatjie van Rensburg, 95 op 27 Mei Drieë is gedruk deur: Stephan Nel, Cronje van der Merwe
Lucien Theron, 89 op 27 Mei Man of the match voor: Cronje van der Merwe
Koos Jordaan, 82 op 30 Mei Man of the match agter: Andre Scoeman
Hierdie lys van funksies en gebeure word
gepubliseer in ‘n poging om te verhoed dat
belangrike fondsinsameling pogings bots. Funksies
geplaas op voorwaarde dat ‘n advertensie later
geplaas word. ‘n Rekening sal gestuur word
indien daar nie ‘n advertensie geplaas word nie.
MEI 2025
24 4x4 MANNE OGGEND (kontak Theuns Botha
of Christo Swart)
24 VROUE OGGEND (AGS Kerk, Barkly-Oos)
30 NG Kerk basaar
JUNIE 2025
28 Skietdag op Clifford
JULY 2025
12 Rhodes Trail Run