Page 12 - 24 January 2025
P. 12
PAGE 12 · THE REPORTER 24 JANUARY 2025
Op Saterdag, 18 Januarie vol en 10 spanne wedywer
2025, skrik ons wakker en om die naaste aan die “kitty”
loer versigtig optimisties by te lê. Daar word geleer, gelag
die venster uit nadat ons en hard gespeel. Die son
Vrydagaand ‘n donderbui hou nie terug nie en almal
gehad het. ‘n Pragtige word behoorlik gebak, maar
somersoggend begroet ons vrolikheid heers.
en spoor die entoestiasme
aan. Hoërskool Aliwal-Noord Vir party is die sloot se
kom Elliot toe vir 'n rolbaldag aantrekkingskrag groot en
en die opgewondheid kan ander sukkel om die klein
nie gedemp word nie. kantjie en die groot/swaar Wenners: Charl Stötter; Linda Vorster Sai Pretorius
kantjie van mekaar te
Hoërskool Aliwal kom onderskei. “Gras vat”, harder Spider wenners: Die dag word afgesluit deur
besoek Elliot om die of sagter rol is terminologie Mans: 'n braaivleisete, waarna die
omgewing bewus te maak wat regdeur gehoor word. Hanno van Niekerk Alies in die pad val.
van die bobaas skool binne Uiteindelik is dit tyd om te (Hoofseun HSAN) Hoerskool Aliwal-Noord het
bereik. Met 'n slaagsyfer van hoor wie as oorwinnaars Dames: Linda Vorster kom wys dat 'n eenvoudige
96,6% en 'n topstudent met wegstap. Die spider bring ‘n rolbaldag mense bymekaar
6 A simbole, ontsien einde aan die rolbaluit- Baie dankie aan Hoërskool kan bring. 'n Opvolg
Hoërskool Aliwal-Noord daging – 'n geleentheid waar A l i w a l - N o o r d v i r d i e geleentheid sal voorlopig in
geen moeite om unieke almal tergelyke tyd hul bal rol verskaffing van die pryse Junie plaasvind, so hou
tradisies, akademiese na 'n spinnekop in die middel (pette, rugsakkies en jouself beskikbaar!
uitnemendheid en diverse van die baan. waterbottels) Welgedaan
sportprogramme in die Derde plek: ook met jul spanwerk en Groot dank ook aan
platteland te skep nie . sportmangees wat aan die SupaQuick Elliot vir die
Ouers, skoolhoof, personeel Theunsie Vorster dag gelê is. borgskap.
en leiers beweeg uit hul Adriaan Prinsloo (HSAN)
gemaksone en offer 'n Lutho Silele (HSAN)
Saterdag op om rolbal te Tweede plek:
kom speel en met ouers van Hannes Muller
die omgewing te kuier op die
rolbalbaan. Henry
Bee-Jee Vorster
Jonk en oud begroet mekaar Wenners:
en die spanindeling volg – 'n
mengsel van veteraan- Charl Stötter
spelers en regte Jan- Linda Vorster
groentjies. Die rolbalbaan is Sai Pretorius