Page 7 - 31 October 2025
P. 7
THE REPORTER 31 OCTOBER 2025 · PAGE 7
INDWE
INDWE
Brokkies
Brokkies
Die jaar staan nou vinnig Deelnemers van Port
einde se kant toe. Elizabeth, Oos Londen,
Bloemfontein en omlig-
Dit is droog en ons area kort
nou reën. Ons glo dat ons gende dorpe was deel van
Hemelse Vader uitkoms sal die 48 inskrywings vir die
gee. kompetisie.
Uitslae was as volg:
Dit is met groot hartseer dat
ons moes hoor van Boet 3de plek: Retief v/d Merwe
Jordaan wat Sondag oorlede van Queenstown.
is. Boet was 'n baie geliefde 2de plek:J.B.Nel van
inwoner van Indwe wat lank Bloemfontein
in besigheid hier was en hy 1ste plek Bernard Nel van
het ook vir 'n geruime tyd op Bloemfontein.
die munisipale dorpsraad Baie geluk aan die 3 wenners
gedien. Hy het 'n groot met jul stewige prysgeld en
verskil in ons destydse mooi trofeë.
dorp gemaak. Baie sterkte Sonder borge is so 'n
vir sy vrou Jackie en hul vier suksesvolle kompetisie nie
kinders met hul gesinne. moontlik nie.
Julle bly in ons gebede.
Baie dankie aan die
Ons dorp is in gaos met die volgende borge:
opgradering van 'n paar Itau Animals Feeds
strate. Ons hoop dat die BKB Ugie.
einde gou in sig sal wees. No 2 Piggeries. Fairfield Ida.
Sommige inwoners kan nie Manie Kruger.
eers in of uit hul erwe beweeg Charl Stötter
met hul voertuie nie. Leon Venter
Die Indwe Hengelklub het Springbok Mini Market.
die afgelope naweek 'n baie Die belangrikste ook aan die
suksesvolle Barber- kom- hengel komitee vir jul goeie
petisie aangebied. organisering van die Barnard Nel vanaf Bloemfontein
kompetisie. Wel gedaan.
Deelnemers het vêr gereis 1ste plek: 7.2kg
om te ondersteun wat Geluk aan almal wat die
weereens bewys dat die klub week verjaar. Mag jul 'n
besig is om sy stempel af te geseënde nuwe lewensjaar
druk as een om dop te hou in beleef.
die toekoms.
Groete

