Page 1 - 28 June 2024
P. 1

Contributed
                                                                                        Kallie Korb met sy forel
             MacNab 2024 was 'n reuse                                                                                 Een van die drie tarentaalskiet groepe
             sukses te danke aan elkeen
             wat  die  naweek  met  ons
             meegemaak  het.  Jagters
             van sover as Richardsbaai tot                                  Louis de
             in die Kaap het die naweek                                     Jager en
             hul  jagvermoëns  kom  wys.                                    Cloete du
             Drie jagters het met hul eie                                    Plessis
             vliegtuie  gekom  en  het
             geborgde  voertuie  deur
             Leslie  Munro  van  Volks-
             wagen en Isak Pieterse van
             JIP vervoer ontvang.    daar  koffie  en  beskuit  van   onthou. Die 10 jagters en hul
                                     ons  eie  Heavanz  Bakery,   gidse  het  elk  'n  trofee
             Soos  jare  al  die  tradisie  is,   bedien by die Mountain View   ontvang wat geborg is deur    Tiaan Strauss met sy
             het ons Donderdagaand met   Boutique  Hotel  van  waar   Van  Zyl  Botha  van  Karan   patrys              Gysbert Ehlers en Hanno de Jager
             'n gesellige Spitbraai by Blue   jagters  en  gidse  vetrek  het   Beef.
             Pepper  Restaurant  begin.   terwyl  die  son  oor  die                  de  Villiers  en  geborg  deur
             Die  skaap  is  geborg  deur   horison loer.     Ons tien deelnemers wat die   Wilhelm Botes. Wilhelm het
             Isuzu,  Aliwal  North.  Ou                       jaar sukses behaal het is:  ook  'n  jagnaweek  vir  8
             deelnemers  het  ouder-  Terwyl  die  jagters  hul   Eugene Ehlers,      geborg by Gravellote en Nico
             gewoonte  gesels  asof  hulle   MacNab probeer behaal het   gids Philip van Zyl  Pienaar het 2 Weelie skool-
             net gister hier in die dorp was   het  die  vrouens  die  Forest   Van Zyl Botha,  tasse  geborg  wat  vir  2
             en  nuwe  jagters  is  ver-  Run  paadjie  gestap  na  die   gids Schalk Cloete  behoeftige kinders gegee sal
             welkom  met  tipiese  Lady   Lady Grey dam waar Viljean   Johnny Orsmond,  word.
             Grey  gasvryheid.  Vrydag-  Burger hul vertel het van ons   gids Hennie Vorster  Die  hoogtepunt  van  ons
             oggend se registrasie van die   dorp se projek, geborg deur   Nicolaas Jonker,   veiling was die opveil van 2
             jagters het glad verloop. Elke   Lottoland,  om  die  dam  se   gids FC Schlebusch  inskrywings  vir  ons  25ste
             jagter het 'n toiletware sakkie   piekniekarea  te  herstel  en          MacNab  in  2025.  Twee
             met  die  MacNab  logo  op   toeganklik  te  maak  vir   Daniël Pienaar,   gelukkige  deelnemers,
             gekry,  'n  sleutelhouertjie   toeriste wat ons dorp besoek   gids Raymond Cloete  Wilhelm  Botes  en  Jaco   Johnny Orsmond en Hennie Vorster
             asook vliegies vir die visvang   asook  weer  'n  kuierplek  te   Gysbert Ehlers,  Delport  is  verseker  van  hul
             Saterdag. Daarna het almal   maak  vir  ons  plaaslike   gids Hano de Jager  plek vir 2025. Die gelde wat
             hul  gewere  gaan  inskiet  by   gemeenskap. Elke vrou het   Louis de Jager,  ons  insamel  vir  MacNab
             Bamboeshoek.  Net  om  die   'n  pragtige  waterbottel  en   gids Cloete du Plessis  word  vir  verskeie  gemeen-
             oog in te kry vir die patrys-  sleutelhouer  gekry  as   Jaco Delport,   skapsprojekte gebruik.
             skiet is daar 'n tarentaalskiet   geskenkie.         gids Anine Schlebusch  Ons het in 2023 aan die Lady
             vanaf 3uur gereël deur Neil   Vanaf  4h00  het  jagters  en   Willem Kruger,  Grey  Kunste  Akademie  en
             Cloete,  Jannie  Schlebusch   gidse wat reeds hul MacNab                 Barkly-Oos Christen Akade-
             en Pieter du Preez.     behaal het begin inklok. Die         gids DB Nel
                                     horings is gemeet deur ons   André Erasmus,      mie elk R30 000 geskenk vir
             Die aand se Steakete by die                                              opknappings by hul skole en
             Lady Grey Buiteklub was uit   beoordeelaar  Deon  Vorster.   gids Neil Cloete  R10 000 aan Viljean Burger
             die  boonste  rakke.  Jagters   Om  6h00  is  die  MacNab   Johan van Niekerk,  se Molweni Bantwana Projek
             het hul gidse se name getrek   amptelik  beëindig  deur  die   gids Byron Duke  in Lady Grey.
             en toe is daar planne beraam   doedelsakklanke  van  die   Voor die tradisionele “Ode to                   Anine Schlebusch en Jaco Delport
             vir die jagtog. Elke jagter en   Bloemfontein  Scottish   the  Haggis,”  gelees  deur   Nog bydraes gelewer in die
                                                                                      verlede sluit in die aankoop
             gids  het  'n  geskenkpakkie     Band. 10 MacNabs is behaal   Lindsey Cock, het ons eers
             met  'n  hemp,  geborg  deur   hierdie jaar. Dit was een van   veiling gehou. Van die items   van 'n grassnyer vir die kerk;
             United  Seeds,  mussie   ons moeiliker jare. Die visse   het  ingesluit:  'n  hand-  'n  noodvlug  na  Bloem-
             geborg deur André de Jager   was redelik onaktief vanweë   gemaakte  mes  deur  Buks   fontein  vir  iemand  wat
             en  'n  plastiek  glasie  en   die  sneeubedekte  berge  en   Potgieter, Blue Label Whisky   ernstig beseer was in 'n frats-
             hoedjie  geborg  deur  Safari   yskoue  rivierwater.  Meeste   g e b o r g   d e u r   We r n e r    ongeluk, 'n fondsinsameling
             Outdoor,  ontvang.  Die   jagters het gesukkel om hul   Terblanche,  'n  boks  met  6   vir  'n  kankerpasiënt  se
             jagters en gidse se steaks vir   vis te vang.    Mooiuitsig  brandewyn  en  2   behandeling,  bydraes  aan
             die  aand  is  geborg  deur   Saterdagaand se Skotse ete,   bokse soetwyn, geborg deur   kinders wat geleenthede kry
             Karan Beef.             kompleet met doedelsak en   Nicolaas  Jonker,  'n  krieket-  om oorsee aan sport deel te
                                     Haggis,  was  iets  om  te                       neem,  nuwe  oonde  en
             Saterdagoggend  5h00  is                         kolf en trui geteken deur AB   uitbreiding van die Buiteklub
                                                                                      sodat  meer  funksies  daar
                                                                                      gehou  kan  word,  die            : Eugene Ehlers en Philip van Zyl
                                                                                      opgradering  van  sekuriteit
                                                                                      op  ons  lede  se  plase,  'n
                                                                                      bydrae  tot  die  installering
                                                                                      van  kameras  langs  ons
                                                                                      hoofpaaie, 'n bydrae aan die                                  Nicolaas
                                                                                      VLV om hul konferensie hier                                 Jonker en FC
                                                                                      in Lady Grey aan te bied, om                                 Schlebusch
                                                                                      net 'n paar te noem.
                                                                                      Moenie    volgende  jaar  se
                                                                                      MacNab mis nie! Maak naam
                              Al die dames wat die MacLady bygewoon het               met MacNab!
   1   2   3   4   5   6