Page 7 - 23 May 2025
P. 7
THE REPORTER 23 MAY 2025 · PAGE 7
FOSSIEL GEVIND IN ALIWAL-NOORD DISTRIK
deur Annelize de Villiers, Aliwal Museum
naam beteken “two dog skaplikes sal dit by die Iziko werp. verwante spesies.
‘n Fossiel wat onlangs in ons omgewing gevind is, tooth”. Die Triassiese Suid-Afrikaanse Museum Die fossiel is reeds in die laat In situ? - In die natuurlike
gryp die verbeelding van die Aliwal en omliggende tydperk word ook die ontleed, skoonmaak en 1990's deur Jones van der /oorspronklike posisie of
“Tydperk van die Reptiele” rekonstrueer. Uiteindelik
gemeenskap aan. ‘n Span van vier van die Iziko Spuy gevind (vorige eienaar plek.
genoem. Die plantegroei in gaan dit na die Albany
Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad het op hierdie tydperk was keël- Museum in Grahamstad van die plaas), waarna David Derik het drie interessante
Maandag, 3 Maart 2025, begin om die fossiel op te draende plante (cycads), waar dit uitgestal sal word. Cock vir Derik gekontak het. artikels rakende hierdie
grawe op die plaas Ben Avis (geleë tussen Aliwal- varings en boomvarings in ‘n Aliwal-Noord se legenda- Genus? - ‘n Biologiese onderwerp vir ons gestuur.
Noord en Jamestown, huidige eienaar David sub-tropiese klimaats- riese figuur, Alfred “Gogga” klassifikasie sisteem/groe- Dit word bewaar in die
omgewing. Die fossiel is in pering wat uit een of meer museum en is beskikbaar vir
Cock). Brown het ook ‘n fossiel in spesies bestaan m.a.w. naby die gemeenskap.
situ? vasgevang in die die Stormberge gevind in
Die span is gelei deur Prof. Die fossiel is moontlik ‘n modderkliplaag. 1869. Hierdie fossiel is later
Roger Smith, paleontoloog Dicynodont, ‘n genus? wat Die skelet is gegips en die geïdentifiseer as Penta-
en kurator van die Iziko 220 miljoen jaar gelede in massa modderklip met die saurus goggai, vernoem na
Museum en Derik Wolvaardt, die omgewing voorgekom fossiel in situ verwyder met “Gogga” Brown. Die on-
Kerningenieur met ‘n het. Hierdie spesie was behulp van ‘n boorhamer. Dit langse vonds is moontlik van
meestersgraad in Paleonto- plantvreters en het in is op Maandag, 10 Maart dieselfde spesie. Dit word
logie. Derik is gebore in dieselfde tydperk as die 2025, per bakkie verskuif na deur die twee wetenskaplikes
Aliwal-Noord en was ‘n vleisvretende dinosourisse Kaapstad. Die krag van 8 beskou as ‘n belangrike en
leerling van Hoërskool geleef maar uitgesterf mans was nodig om die noemenswaardige vonds en
A l i w a l - N o o r d . Ve r d e r voordat dinosourisse die fossiel op die bakkie te laai. net wetenskaplike ont-
bestaan die span ook uit wêreld oorheers het. Hulle Paleontoloë en weten- ledings sal verder lig hierop
twee vaardige opgrawers: het in die Triassiese tydperk
Sibusiso Mtungata en voorgekom. Dicynodonts
Nyaniso Nofingxana. het twee tande gehad - die
Dr Derik Wolvaardt, Kern ingenieur
en Paleontoloog
Prof Roger Smith van Iziko Museum
Kaapstad, afgeneem saam met
Tifanny en Michael Biggs
LSAN IS BAIE TROTS OP BOGENOEMDE LEERDERS