Page 113 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 113

REISMAAT
Saam stap ons stasie toe in die hobbelrige straat. Jy vertrek vroeër.
Ek sien jou af.
Speels weet ek beter: “Kry vir jou ‘n Samsonite. ‘n Boef se lem
sny deur daai sak.”
Selfversekerde stem op mooi Afrikaans,
in pas met ons skertse die laaste drie weke
sirkel jou vingers in laelandse lig:
“Ek trek ‘n ring van vuur rondom my tas.”


























































































   111   112   113   114   115