Page 119 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 119

aanwysings – sit aanmekaar, organiseer, skrop -- skep privaatheid, lig en spasie waar jy kan werk en slaap.
Handsakke en jasse teen die muur gehang, gordyne nou korter, plante en stoele
in groepies op jou nou balkon
neem ons afskeid
buite jou plek bokant die kroeg
wat jy met drie ander deel. Ek reik na die koue busreeling
en jy ry weg op jou fiets, biblioteek toe... smal skouers, oormoffies,
hare vloeiend.
* leuk: lekker (Nerderlands) * nice: lekker (Engels)


























































































   117   118   119   120   121