Page 37 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 37
TOE JY TWAALF WAS
In Port Louis het ons onder lanterns gedwaal laaggedrapeer oor die strate van China Town, vir jou pers skoene gekoop.
Rasend honger van inkopies,
red snapper bestel – heel op die bord, tande nog in.