Page 80 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 80

“In every other country
death is an ending. It appears and they close the curtains. Not in Spain. In Spain
they open them.” *
Ek begin weer die uitstalling
in die voorportaal van oorspronge. Kruis-kontinentale bestuiwing... Carmen se kastanette.
In die tweedelaaste kamer
herken ek die silhoeët
van Monique se vlegsels.
In ‘n greinige dokumentêr
dans ‘n ou vrou,
besete deur ‘n wit rok.
Monique se handjies
improviseer
gedempte
onreëlmatige slae.
Haar pa kom weer in, strek sy reuse arms uit. Windmeul-vuisies baklei om hom te stuit. Hy verdwyn



















































































   78   79   80   81   82