Page 85 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 85
Om my eerste skadu-toneel op te voer agter ‘n wasige gordyn –
oor die rooi-oog vlieg,
die woudvloer wat die truffel koester, die vark wat kom snuffel,
snoet stotend in die onderbos. Mag ek my doktorsgraad
via afstandsonderrig klaarmaak? Ons kan Adobe Connect gebruik as Teatri Mobili rus?
Alles van die beste, Marí
(digter-navorser
wordende marionettemeester)