Page 22 - 13 Cotton SA November 2017
P. 22
STAND VAN DAMME & KLIMAATVOORUITSIGTE
SOOS OP 13 NOV. 2017
KLIMAATSVOORUITSIGTE: November 2017 tot Maart 2018
ie El Niño Suidelike Ossilasie (ENSO) gaan voort aanbeveel dat vroeë waarskuwingstelsels van die
Dom te ontwikkel tot 'n La Niña toestand en daar Suid-Afrikaanse Weerdiens gedurende die
sal na verwagting ten minste 'n swak La Niña toestand somerseisoen gevolg word.
dwarsdeur die somertydperk heers. Die vroeë en
middel somer voorspellings dui op 'n tipiese La Niña Laer temperature as die gemiddeld word ook in die
toestand met bo-normale reënval wat gedurende somer oor die somerreënvalgebiede verwag. Dit is
Nov-Des-Jan asook gedurende Des-Jan-Feb oor die te danke aan die hoër as normale aantal reënvaldae
somerreënvalgebiede verwag kan word. wat in die somerreënvalgebiede verwag word. Hoër
as gemiddelde temperature word in die
Al is die voorspelling van vloede wat betref intensiteit suidwestelike dele van die land verwag.
en tye nie nou moontlik nie, gaan bo-normale reënval-
seisoene gewoonlik gepaard met vloede en word SA WEERDIENS: 26 OKTOBER 2017
22