Page 24 - 20 Cotton SA December 2019
P. 24
/ PRODUKSIE EN TEGNOLOGIE
Afrika-bolwurm op katoen.
MIDDELSEISOEN-
INSEKPLAE
deur dr. Annette Bennett, Katoen SA
Insekplae kan ingedeel word in vroeë-, middel- en laatseisoen-insekplae,
terwyl sommige insekte regdeur die jaar kan voorkom.
• Vroeëseisoenplae sluit in aalwurms, sny- seisoe plae sal in ’n latere uitgawe van die
wurms, valsdraadwurm, katoensnuitkewer, tydskrif verskyn.
katoenstamkalander, swartkatoenkewer, plant-
luise, en soms bladspringer. Hierdie plae is in KATOEN NÁ DIE VIERBLAAR STADIUM,
die vorige uitgawe bespreek. DIE BLOMKNOP STADIUM (“SQUARE-
• Middelseisoenplae sluit in die vier bol- FORMATION STAGE”) EN BLOM-
wurmspesies, plantluise, bladspringer, wit- VORMING STADIUM
vlieg, groengroentestinkbesie, Mirid-besie, Die bolwurmkompleks, bestaande uit die Afrika
“tip- wilter”/groeipuntverwelkbesie, vlooikewer, bolwurm (Amerikaanse bolwurm of Heliothis
asook ander blaarwurms en blaarmyners (ook armigera), rooibolwurm (Diparopsis castanea)
genoem bladmyners). en stekelbolwurms (Earias biplaga en E. in su
• Laatseisoenplae sluit in die gewone katoen- lana), is die enigste bolwurms op katoen wat
vlekbesies, groengroentestinkbesie, katoen- die blomknoppe, blomme en bolle aanval.
saad besie, rooispinmyt en bladspringer. Laat- Kenmerkend het die bolwurms almal drie tot vier
24 | Katoen SA \\ Cotton SA

