Page 5 - 09 Cotton SA August 2016
P. 5

Daarenteenoor is die gevolg van die korttermyn winsgedagte, dat siektes soos fusarium en die al
        die  nadelige gevolge van monokultuur, die produsente in ‘n skaakmatposisie plaas wat sy wisselbou
        winsgewindheid betref.

        Ter afsluiting is daar geen twyfel dat katoen met nuwe tegnologie, bemarkingsmetodes en bestuurs-
        praktyke, ‘n prominente bydrae tot die winsgewindheid van die boerderysisteem kan en sal maak
        nie.





















































                                                                                                                  5
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10