Page 111 - FEB2005
P. 111
eugene goddard
redakteur
eddy baudoux dave gilmaney tony cowling brian carson abbi abbott neville boshoff michael wächter
produksie
lizette
sekretaresse
redaksionele bydraers
Sloan Freer, Leonie van Naaihierop, Neels Heystek, Wille Mann, Kobus van Pretoria, Anaïs Nin, Gerrit van Margate, Jan Fokkens, Prof Joan P Breytenbach, Quentin Rodriguez, Ronda Rupert en Petroski.
advertensies
neels heystek
tel: 082 234 6911 sel: 0826354135
verspreidings
jannie junius tel: 082 234 6911
intekenare
hendrina
tel: 082 234 6911
posbestellings
tel: 082 234 6911 faks (011) 614-4704
finansiële bestuurder
kobus
e-mail adres: eugene@jtp.co.za
NB: Pryse in advertensies geld vir die maand wat dit in die tydskrif is. Indien kopers vanuit ’n ou tydskrif bestel, moet hulle in ag neem dat daar dalk ’n aan- passing in prys kan wees.
Loslyf (ISSN 1024-5162) word maandeliks gepubliseer deur JT Publishing, 330 Mainstraat, Jeppestown, Johannesburg. Alle regte voorbehou. Geen materiaal in Loslyf mag in sy geheel of deels gereproduseer word sonder die skriftelike toestem- ming van die uitgewer nie. Alle fotomateriaal, artikels, manuskripte wat aan Loslyf gestuur word, moet vergesel wees van ’n gefrankeerde koevert en posgeld indien die sender sy materiaal terug wil ontvang. JT Publishing aanvaar geen verantwoorde- likheid vir ongevraagde materiaal nie. Briewe gerig aan Loslyf sal onvoorwaardelik as publikasiemateriaal en kopieregdoeleindes aanvaar word en Loslyf behou die reg voor om die materiaal te redigeer en redaksioneel kommentaar daarop te lewer. Briewe is lesers se menings, nie die tydskrif s’n nie. Enige ooreenkoms tussen per- sone en plekke in die fiksieafdeling van Loslyf en werklike persone en plekke is toe- vallig. Alle foto’s is van professionele modelle, tensy anders vermeld. Nóg boge- noemde foto’s, nóg die woorde om hulle te beskryf, het ten doel om die modelle se werklike optrede, uitsprake en persoonlikhede uit te beeld. Alle naakte modelle is 18 jaar oud of ouer. Loslyf, jaargang 10 nommer 9, 2005. Gedruk in SUID-AFRIKA deur CTP WEB PRINTERS.
Alle telefoon tariewe in Loslyf word gehef teen normale sellulëre tariewe.
Loslyf kan nie aanspreeklik gehou word vir enige leed wat dalk mag voortspruit uit enige teks of foto-materiaal wat in die tydskrif verskyn nie. Ons laat dit aan ons lesers se oordeel oor om te besluit waardie materiaal in Loslyf kan ernstig opgeneem word, en waardie nie. Bladsye gemerk “parodie” is beslis slegs vir diegene wat beskik oor ’n sin vir humor.
losbandig
Ja-nee, broeders en susters... Hier sit ons ook alweer in die Nuwe Jaar en na al die gehoer en rumoer van Desember is ek seker sommige van julle se ‘lendene-yster’ is heel- temal geledig.
Daarom is dit tog vir ons ’n alle- mintige voorreg om vir al julle ‘Voortrekkers’ weereens ’n prettige prentjieboek te bring komvol kykgenot.
Daardie ander ‘Koos’ wat wil voorgee dat hy redakteur is en toe ’n ongelooflike klomp kak aange-
jaag met ’n paar pragtige Afrikaner-pispotjies, wou waaragtig weereens ’n jakkals innie hennehok gooi.
Maar ons het sy liberale kakmakerstrot so ’n bietjie vasgevat, en toe die tydskrif so ’n bietjie ‘skoon’ gemaak. Daarom sal julle sien dat die foto’s genaamd “Penetrasie Vir Die Nasie” (bl.64) nie so wild is as wat dit aanvanklik sou wees nie. Eintlik is dit ’n jammerte dat ons gehoor moes gee na die sweepklap van ons eie verant- woordelikheid, maar volgens die wet mag ons nie penetrasie wys nie.
Ons wat wetsgehoorsame burgers is word altyd deur ons lesers vertel dat ons penetrasie moet wys want Hustler wys dit en hoekom kan ons dan nie en allerhande kak. Wel, menere, veral daardie van julle wat so voor-op-die-wa is oor die kwessie van penetrasie - die penetrasie wat julle in Hustler sien is in die ‘goue uitgawe’ en is net te koop in sekswinkels. Omdat Loslyf ’n hoof- stroom tydskrif is kan ons ongelukkig nie dieselfde doen nie. Tot daartoe dan met julle aanhoudende gesanik oor penetrasie.
Hoewel ons nie so hardcore is as wat ons graag wil wees nie, is hierdie Loslyf soos altyd ’n bonanza van regte-egte manne-pret. Daar is genoeg kaal doos in hierdie uitgawe om die ‘Voortrekker- ideaal’ virewig te laat voortleef.
Dan is daar ook nog lekker artikels soos die storie oor “Seks En Die Ku Klux Klan” (bl.10), en Anaïs Nin, ’n erotiese skywer by uit- nemendheid, praat pielpraatjies van anderkant die graf af (bl 39).
Gepraat van pielpraatjies: Loslyf is mos nie net daar vir die manne nie. Daarom is hierdie uitgawe ook propvol piel!
Hierdie uitgawe is voorts uniek omdat ons uiteindelik die bevin- dinge van ons leserspeiling kan bekend maak. Vir diegene wat daaraan deelgeneem het sê ons byvoorbaat dank. Julle sal sien hoe daar in die toekoms gehoor gegee sal word aan al jul ver- soeke.
Teen die tyd dat julle hierdie presidensiële rede lees, behoort ons te weet of ons gesue gaan woord deur die twee J’s - Juanita en Joost se vrou.
Ons hoop julle hou vir ons duim vas. Ons mag dit dalk net nodig kry. As die moral majority hul sin kry vou Loslyf en wat gaan al julle belustiges dan doen?
Besef dat dit kan gebeur en geniet hierdie Loslyf. Wederom!
Losbandig 10-9 8/12/04 14:52 Page 5