Page 110 - FEB2005
P. 110
Skryf aan: Loslyf Briewe, Posbus 17134, Doornfontein, 2028. Of e-mail dit aan: eugene@jtp.co.za
Rooies se ‘trompie’ kry nou swaar
Ek en vroulief woon op ’n plaas naby ’n konserwatiewe gevrekte ou dorpie in die Kalahari, Postmasburg, benoem na ’n Dopper dominee, ds Postma, many many moons ago.
Hier kry jy nie eens ’n jolplek nie. Die naaste is Bad Boys in Bloemfontein, 400 fokken kilometer weg!
Hier is ook nie eens ’n Loslyf of Hustler te koop nie, en dan bly die dêm reën ook nog weg.
Wanner ek die kans kry om Joburg te besoek, maak ek ’n punt daarvan om ’n strip show of twee te sien. Vrou is ook nie onder ’n kalkoen uit- gebroei nie, en weet wanneer ek ’n strip show bygewoon het. Seker maar al die vryery en wellus as ek by die huis aankom - lekker jags!
Vrou wou nog altyd weet hoe lyk ’n strip joint en waat maak die meisies dat ou’s so jags is as hulle daar uit kom. So ’n paar weke terug was ons in Kemptonpark, op ’n Saterdagaand. Ek neem haar toe Eagles Nest toe. Sy was onder die indruk ons gaan uiteet.
Julle moes haar gesien het toe sy sien die barlady is topless. Geskok tot in haar kleintoontjie, gaan sit ons toe by die bar. So met die tyd merk ek op sy kan nie haar oë van die barlady se borsies afhou nie, en skuif sy kort- kort rond asof sy nie haar sit kan kry nie.
Na ’n paar drankies is daar toe ’n strip show - niemand anders as Gizelle nie. Het eers later agtergekom dis ons eie Mej Hustler toe ek die
Oktober 2004-uitgawe gelees het. My vrou het die show fokken baie geniet. Toe die show verby was, het vroulief ’n draai gaan loop en is bad- kamer toe. Na ’n paar minute was sy terug en boeta was sy nou vir jou jags! Gewoonlik is sy passief of ’n
opblaaspop wat fokol doen.
Terug in die Kalahari het ek agtergekom vroulief is nie meer die- selfde nie. Sy bly jags en wil sommer drie maal ’n dag spyker. Sy kan nie ophou praat van Gizelle se mooi lyf en borste nie. Sy is besig om my klaar te maak, en ek kan nie meer die pas volhou nie. Ek slaap al by die
werk net om te kan rus.
Vroulief het geheel en al verander.
Sy diëet, doen oefeninge en wil met alle geweld weer na strip shows gaan kyk. Of sy saam met Gizelle in die badkamer was, weet ek nie. Maar wat ek wel weet is dat Gizelle befok- te goeie invloed op my vrou gehad het.
Wie het gesê jy vat nie jou vrou saam na ’n strip show toe nie?
- Rooies, Postmasburg.
Mnr Rooies
Dit sal jou leer om waaghalsig te wees. Eintlik wil ons graag sê: Veels geluk!
Opwindende seks behoort aan diegene wat opwinding in hul lewens in nooi.
Volgende keer as jy in Sodom is laat ons maar weet by 011 614-1911, dan gee ons vir jou en vroulief ’n stel kom- plimentëre kaartjies na een van ons promosies toe.
En jy dink jy kry nou swaar... - Eugene, red.
6 loslyf februarie
Posterboy van
Mpumahaarlanga
Ek is Collen Molea en ek bly by Nhlaba-Cross in Tzaneen. Maar nou ek’s beskikbaar by Hoedspruit met die werk.
Ek ’n gif maatskappy, ek is ’n drywer en doen aflewerings. Ek getroud en 31 jaar oud. Ek is ’n subscriber van Loslyf, hou baie van Katools, Kortetjies - ek sal bly wees julle kan meer van dit insit.
Maar julle sit of wys baie van les-
Om mee 10-9 1/12/04 10:11 Page 6
Om mee te begi
n