Page 108 - FEB2005
P. 108
Geagte Wit Wolf
Ek verstaan hoe jy voel en sal graag wil toesien dat jy elke uitgawe van Loslyf geniet.
Die ding is: Loslyf is nie net vir tradi- sionele Afrikaners, Boere-Afrikaners, moderne Voortrekkers, blanke Afrikaansprekendes of hoe jy jouself ook al klassifiseer nie.
Ons het ’n groot leserspubliek, word selfs deur Engelse mense gelees, en ek moet almal tevrede hou. Miskien, as jy nie van iets hou wat jy sien nie, moet jy liefs maar omblaai of die fast forward knoppie druk, - Eugene, red.
Soos die Protea ons nasionale blom is, so is Loslyf ons nasionale tydskrif vir die manne.
Hulle sê die pous was nog al die jare koning, jy spel dit net anders vandag, net so bly Loslyf maar koning!
Ek sien die ouer mollige dames begin ook nou uit hulle doppe kruip soos AvS van Brits (Kan AvS van Brits tog asseblief met Loslyf in verbinding tree? -red.)
Pluimpie vir jou. Jy lyk nog tops vir 46. Jy het seker ’n goeie diensrecord -
iemand goed geservice op jou tyd.
Ek soek ’n skelmpie om te bederf. Iemand so tussen 50 en 60. (Hierdie is nie eintlik die Swingers bladsye nie, maar omdat jy so ’n nice dude is... - red.) Getroud, geskei of selfs die wat tuis stief behandel word. Kontak my en laat boodskappe by: (Bel Eugene by 011 614-1911 of email: eugene@jtp.co.za, vir die nommer. -
red.)
Eugene, ek het ’n pêl in Beaufort-Wes,
ook ’n Goddard. Miskien familie. Goddard is nie ’n alledaagse van nie. Doet so voort!
- GM, Pretoria.
Opsoek na AvS
Opsoek na AvS
8 loslyf februarie
Om mee 10-9 1/12/04 10:13 Page 8