Page 107 - FEB2005
P. 107
Howzit GM
Ek’s seker jou Beaufort pêl is ’n nice ou. Ewenwel, jammer ons kon nie jou nommer print nie. Dis onregverdig teenoor ons Swingers kliënte wat betaal vir dié tipe diens.
Wat AvS betref: ek sal hard probeer om haar brief op te spoor en kontak tussen julle te organiseer. - Eugene, red.
“Los ons lostong!”
Geagte heer, ek wil julle geluk wens met die boek, Loslyf.
Dit is ’n baie smaart boek. Ek sien
die boek is besig om Hustler uit te stof met die inhoud van die boek. Ek sien ook meer kaal dames voorkom in die Loslyf as die Hustler.
Ek lees die smaart boek gereeld. Noe sien ek daar is mense wat kla oor die taalgebruik in die boek. Nou waarom lees hulle die boek as hulle nie van die taal in die boek hou nie?
Die taal is juis daar vir mense wat van die boek hou. Hou so aan met die taal. Daar is niks verkeerd met die taal nie. Dankie vir die mooi boek. (Brief onveranderd gelaat. - red.)
Baie dankie vir my meer as welkome prys wat ek ontvang het.
Ja, my sekslus was dibbel en dwars beloon na ons die video gekyk het. Dankie vir ’n uitstekende poesboek.
Hoop om julle daar in Johannesburg te ontmoet. Poes is koning!
- Annalien, Oos-London.
Hi Lien
Laat maar weet as jy/julle hier bo is, dan organise Loslyf vir julle ’n ietsie... - Eugene, red.
Dankie virrie prys!
Dankie virrie prys!
loslyf februarie 9
Om mee 10-9 1/12/04 10:14 Page 9