Page 53 - FEB2005
P. 53
Stoute Stories
ons weet nie hoekom nie.
Dis dieselfde fokken kerk wat destyds
gesê het apartheid is goed, en dis goed om mense van hulle
Nou sê hulle skielik dat apartheid verkeerd was en dat ons maar van mekaar kan verskil en dat gays ook nou dominees kan wees. Hoe kan mens nog
sulke donners glo?
As hulle oor mens-
waardigheid gelieg het, het hulle ook nie oor seks gelieg
nie?
Ons het nou net ons
gesonde verstand om sin te maak uit die fokken lewe. Die grootste waarde wat
ons besit is die menslike lewe. Ons sal alles doen om dit te bewaar. Omdat ons ons lewens hoog ag, behoort enige persoon met gesonde verstand, dit wil sê denke wat onbesoedel is deur preutse bullshit, respek te hê vir die lewe van ’n ander. Daarom pis dit ons ongelooflik af as mense Loslyf vergelyk met geweld teenoor
vroue.
Loslyf is nie vieslik
nie. Naakheid, hoe grof ook al, is nie in ons mening vieslik of walglik of Satanisties nie. Mense wat só dink is eenvoudig
fucked-up.
Ons modelle word
nie in ’n ding in gedwing nie. As hulle byvoorbeeld nie hul poesies wil oopmaak nie, is dit OK! Openheid van benadering is openheid van gees. En dieselfde geld vir
Katools.
Ons as mense kan fantaseer solank ons net ons eie en nie ander se metge-
selle befok nie.
Dis OK om jags te wees, regtig! Kry
die naai uit jou uit, andersins gaan jy
net daaroor wonder en dalk kak aanjaag.
En as jy nie fisies jou lus kan blus nie, skryf daaroor! Jy sal verbaas wees hoe terapeuties dit is.
Katools Kollege is vir een-en-almal. Vir dromers, draadtrekkers, voortrekkers, klitkieliekonings, piel- prinsesse, poesieproeprinse, en regte egte peester meesters.
Jou Katools Kollege slypskool serti- fikaat-kursus sal oor ses maande strek waarin elke deelnemer `n seks- storie sal skryf.
Die drie bestes sal pryse ontvang en die stories sal in Loslyf gepubliseer word. Elkeen sal `n lêer kry en elke maand `n nuwe lesing deur die pos ontvang. Almal sal aan `n storie moet werk, huiswerk instuur wat ek sal merk en terugvoering sal per pos geskied.
Ons gaan almal leer hoe om die regte storie te bou, goeie karakters te ontwikkel, en die regte woorde op die regte plekke te gebruik. Katools Kollege is net die plek as jy suksesvol wil bydra tot Loslyf se erotiese verhale.
Elke maand sal daar ook in Loslyf `n paar ander wenke wees wat nie in die lesings voorkom nie. Dit word dus aanbeveel om Loslyf maandeliks aan te skaf, en sodoende op hoogte te bly met die nuutste verwikkelinge in erotiese literatuur.
Lesings kos R100 per maand, en ’n registrasiefooi van R150 per maand word gelas. Jou totale uitgawe beloop dus R750. In ruil daarvoor ontvang jy professionele onderrig, en staan jy die kans om nie net jou skryfwerk gepub- liseer te kry in Loslyf nie, maar ook om ’n groot prys te wen - ’n naweek vir twee by ’n nudiste-oord in die Magaliesberge!
As jy dus wil inskryf stuur jou tjek of posorder aan: Posbus 17134, Doornfontein, 2028. Moenie vergeet om jou naam en adres by te voeg nie.
Jy moet ook in minder as `n bladsy skryf waaroor jou storie gaan, wie die hoofkarakters is en wat die einde van die verhaal gaan wees. Die eerste les wat oor die skep van karakters gaan, sal aan jou gestuur word sodra ons jou naam, adres en kursusgeld ontvang het.
blyplek af te jaag, dis goed om mense moer toe te stuur omdat hulle van jou verskil, of om
moffies op te fok.
loslyf februarie 63
College 10-9 2/12/04 9:21 Page 63
e