Page 54 - FEB2005
P. 54

               Skryf Jou Eie
Katools is een van mees populëre afdelings van Loslyf. Dis die een ding wat ons nooit sal uitlaat nie. Baie mense lewer bydraes. Ongelukkig kan ons selde 20% daarvan gebruik. Die rede is eenvoudig: baie jagse fokkers kan eenvoudig net nie skryf nie. Gelukkig is daar nou ’n slypskool vir sekskrywers - Katools Kollege. Prof Joan P Breytenbach doen verslag.
  Jare terug kon ons nie woorde soos naai, fok, poes en piel in tydskrifte of boeke gebruik nie. Andre P. Brink se Kennis van die Aand is meer
as dertig jaar gelede om veiligheidsredes verbied.
Die roman gaan oor `n bruinman, Josef Malan, wat wit vrouens genaai het en destyds was dit nog teen die wet.
Vandag kan ons in Loslyf, op Litnet en in boeke skryf en sê net wat ons wil.
Loslyf publiseer dikwels swart kaal vroue. Ek wet jou, `n paar ouens het oor die foto’s al lekker draad getrek.
As `n ou al die jagse Katools briewe lees, is daar baie lesers wat graag hulle sekslewens en fantasieë op papier wil sit.
Mense geniet dit om te lees hoe, waar en wanneer ander mense naai. Ons hoor graag `n ander se seksuele belydenis, hoe vreemde vroue hulle piele gesuig het en hoe hulle buurvrouens genaai het. Ons is nie die eerste nasie wat dit in ons eie taal doen nie. Die eerste mense het teen rotswande en met beelde baie oor seks gepraat. Erotiese verhale het deur die eeue ontwikkel tot `n volwaardige genre wat ten doel het om mense fisies te stimuleer.
Afrikaners voel nou nog skuldig oor ons fantasieë en seksuele begeertes. Die kerk het ons almal by die ballas beet.
In die Bybel staan dit dat as `n man na `n vrou kyk om haar te begeer het hy met haar egbreek gepleeg. Elke keer as ons sulke wulpse gedagtes het, dink ons die hel is ons voorland. Wat nog om ons ‘vuil’ seks gedagtes neer te skryf?
Die kerk het ons egter nooit gesê wat anders om met ons begeertes te doen nie. Vroue is ook geleer dat seks `n plig is wat hulle nie kan geniet nie. Nou moet lidmate hulle seksbegeertes ignoreer of onderdruk.
Sielkundiges sê aanhoudend dat as jy iets onderdruk jy later moerse prob- leme gaan
              hê. Nou is ons gestoot soos `n Checkers trollie. Ons voel skuldig maar
  62 loslyf februarie
              College 10-9 2/12/04 9:20 Page 62
S


















































































   52   53   54   55   56