Page 66 - FEB2005
P. 66

              As die oë smul...
...aan die ‘lekkers’ van Loslyf...
  Toe dit eers behoorlik warm was, en meisies sommer son- der uitnodiging van hul klere wil ontslae raak, toe hou Loslyf sy jaarlikse kompetisie by ESP in Pretoria.
Vanjaar se girls was top-gehalte. Die beoordeelaars het geswoeg, en die manne het gesweet want met soveel sensa- sionele sekskatte om jou, kan ’n man nie help as jou tong van- self by die bek uit begin hang nie.
Ongelukkig kon net vyf van die girls deurgaan na die ein- drondte toe. Hulle was Karen, Cherise, Monique, Fire en Baby. Presies ’n week later, op 12 November, toe’s dit sulke tyd by 36 Jeppe straat, Pretoria. Lanklaas het ESP só ’n paartie
gesien.
Die ouens het gepot asof die Bokke nie worries het teen
Ierland nie, en die girls het mekaar behoorlik opgedreun met vuurwarm shows.
Maar daar kan net een wenner wees - Fire! Needless to say was Fire se show die warmste van almal! Fire se eerste prin- ses is Karen en haar tweede prinses is Baby.
Vir die van julle wat dit nie kon maak by ons semi-finals en finals nie, julle’t twee moerse paarties gemis. Maar kom maak ’n draai as ons weer promosie hou by ESP of een of ander
lekker plek.
Watch die press vir details.
Terloops, aan al die judges, ESP, al die girls, en almal wat
bygedra het tot die sukses van ons jaarlike Miss Loslyf Kompetisie - BAIE DANKIE! - Neels Heystek
    Die Loslyf tongtippie toets...
             Mej Loslyf 2004, Cindy; ‘mnr Loslyf,’ Neels Heystek; en die Mej Loslyf 2005 finaliste: Baby, Fire, Cherisse, Monique en Karen.
 50 loslyf februarie
              Mj Loslyf 10-9 25/11/04 12:46 Page 50

















































































   64   65   66   67   68