Page 68 - FEB2005
P. 68
strompel met Denise nog om my lyf na die weduwee se kamer. Ek gooi haar op die bed en duik tussen haar bene, kop eerste. Haar glad geskeerde poesie is teen die tyd sopnat en ek begin stadig
smul aan haar poester, en verlustig my aan haar stroop. Ek maak eers haar dik buite-lippe skoon voordat ek die opgeswelde en gladde binne-lippies takel.
My tong gly vinnig op en af in haar sloot en stamp elke keer teen haar genotknoppie vas.
Denise wou nog keer dat ek haar sensitiewe klit verder pla, toe ’n tweede orgasme haar soos donderweer tref. Sy knyp my kop tussen haar bene vas maar ek hou aan om haar poessappe op te slurp. Sy gee nog ’n paar rukke voordat sy slap word.
Terwyl sy slaap maak ek my tuis langs haar en bewonder elke deel van haar skoonheid. Haar donker tepels is nie meer so styf nie en haar klitkop kruip weg agter ’n velskede. Ek vryf nog so liggies aan haar poesie toe sy wakker word.
“Wat de fok het jy met my gemaak?” wil Denise weet. “Niemand het my nog ooit so genaai nie.”
“Dis net ervaring,” antwoord ek saggies. Dan sien sy my piel is nog stokstyf. Sy draai my op my rug en gaan sit bo-op my voël. Sy vryf die kop eers ’n paar keer deur haar nat gleuf voordat sy my piel in haar skede bêre.
“Nou ja, JP. Nou is dit my beurt om jou te naai. Sê net wat ek moet doen.” Sy het gelukkig nie baie leiding nodig nie. Haar hele liggaam is haar poesie, sy beweeg op en agtertoe, af en vorentoe, op en agtertoe, af en vorentoe, dan links en regs. Met elke beweging sorg Denise dat haar klit net genoeg stimu- lasie kry maar dat elke senuwee in my piel ontplof in ’n hemelruim van sterre.
My hande is oral, op haar borste, haar tepels en haar klit. Voor ek kom klim sy af en suig al die saad uit my voël en sluk dit af. Ek voel dat ek gedreineer word.
Later, nadat ons nog ’n keer genaai het, lê ons kaal buite op die gras. “Jy weet JP, jy’s my eerste naai van die vakansie.”
“Dis my voorreg,” sê ek, en ek bedoel dit. “Het jy nog ander piele in die oog?”
“Ja, en jy? Wie’s jou volgende?”
Ek het die vakansie ’n rekord opgestel. Die laaste dag het ek en Denise ’n koebaai naai gehad. Sy het gesorg dat ek haar nie vergeet nie, en dat ek die gebeure vir Loslyf sou opskryf.
- Gerrit, Margate
Sy draai my op my rug en gaan sit bo-op my voël. Sy vryf die kop eers ’n paar keer deur haar nat gleuf voordat sy my piel in haar skede bêre.
W il jy beter erotiese verhale skryf? sien bladsye 62 & 63.
48 loslyf februarie
Katools 10-9 2/12/04 9:19 Page 48