Page 70 - FEB2005
P. 70
pragtige bruin boude terwyl sy al lankal van haar bra ontslae geraak het. Ek kan die donker, nat kol tussen haar bene sien. Sy is reg om verlei te word.
Met my beste vreemde aksent vra ek haar toe of ek ’n skets van haar kan maak? Toe ek haar aandag trek, draai sy om, en bekyk my op en af, voordat haar oë tot stilstand kom op die groot knop agter die dun doek. Haar kaal ferm borste stuur meer bloed na my piel en sy sien hoe ek groter word.
“Waar bêre jy jou potlood, tussen jou bene?” vra sy met ’n skelm glimlag op haar mond. Teen die tyd lê sy op haar rug, gestut op haar elmboë met haar bene effens oop. Sy kyk my uitdagend aan.
“Ek’s Jean-Pierre,” antwoord ek haar. “’n Bewonderaar van die mooie en ’n nederige kunstenaar wat jou tydlose skoonheid wil verewig.” Girls like dit om gevlei te word. Sy stel haarself voor as Denise en sê sy swot ingenieurswese.
“Hoe wil jy my hê?” Dit was te maklik, dink ek, maar ek gaan nie ’n gegewe perd of liewer poesie, in die bekken kyk nie. Ek kies eers ’n kuise houding, maak ’n vinnige skets en wys haar wat ek kan doen. Sy is beïndruk.
Nou vir stap twee. Ek vra haar om met oopgespreide bene en haar een hand in haar tanga na my te kyk. Ek fokus op haar hand agter die dun lappie en skets my indruk. Toe ek weer opkyk is haar oë toe en haar vinger diep in haar poesie. Na ’n paar minute van vingernaai, hoor ek haar kreun van genot. Ek maak ’n tekening van die orgasmiese uitdrukking op haar gesig. Uitasem plons sy op haar handdoek neer, haar hand nog steeds op haar venusheuwel.
Ek sit nader om meer detail in die sketse te teken terwyl sy herstel.
Sy word wakker, kom hurk voor my en druk haar nat vingers in my mond. Ek proe haar nektar en lek alles af. Haar ander hand glip tussen die voue van my doek in en klem stewig om my stywe voël. Op en af beweeg sy haar hand terwyl sy my stip in die oë kyk. Sy daag my uit en sy wil hê ek moet haar naai.
Ek soen haar, eers liggies op die mond maar later harder terwyl ons tonge ’n naai-dans doen.
Ons omhels mekaar, terwyl my voël van agter die dun gordyn ontsnap en haar sloot opsoek. Toe word ek bewus van waar ons is en druk die pause knoppie van ons passie.
Ek maak ons goed bymekaar en fluister dat sy my moet volg. Gelukkig is die weduwee se huis net oorkant die straat.
Ons is skaars in die huis toe die res van ons klere waai. Sy spring op my met
haar bene om my lyf vasgeklem. Voor ek kon keer sak sy haar nou, maagde- like, glibberige en uiters begeerlike poesie oor my groot piel.
“Fok my, JP!” skreeu Denise soos ’n slet in my ore.
46 loslyf februarie
Katools 10-9 2/12/04 9:16 Page 46