Page 73 - FEB2005
P. 73
meisies opgedaag, vier altesaam. Die een het lang blonde hare gehad, die ander een het krulle in haar hare gehad, ’n ander een was plomp en ’n ander een lank en slank. Hulle het met oë vol bewonderring na Manuel se voëls gestaan en kyk.
Manuel het gewonder en senuweeagtig geword en gesê: “Verskoon my, ek moet gaan pie.”
Hy’t die deur van die toilet oopgelos sodat hulle hom kon sien. Slegs een van die meisies, die skaamste een, het omgedraai en haar oë op hom gerig. Sy rug was op die meisies gekeer maar Manuel het omgedraai om te kyk waardie van die meisies kyk vir hom. Toe hy die skaam meisie sien, met haar groot oë, het sy weggekyk. Manuel was verplig om sy gulp toe te maak. Hy wou homself geniet, versigtig! Dit was vir eers genoeg vir een dag.
Maar hy kon nie ophou oor die groot oë van die skaam meisie wat op hom gerig was nie. In die spieël het hy sy penis geskud asof dit ’n lekker of vrug of ’n geskenk was.
Manuel was goed bewus daarvan hy ’n wel bedeelde man is. Dis waar dat sy penis lomp geword het sodra hy te naby aan ’n vrou gekom het. Dis waar dat sy groot penis hom in die steek gelaat het sodra hy vir Therese wou gee wat sy wou hê. Dis ook waar dat sodra ’n vrou na hom kyk, groei sy penis tot monster- agtige aansien, en saai dan amok. Dis dán, dat Manuel op sy beste was.
Gedurende die dag wanneer die
meisies in die klaskamers toegesluit was, het Manuel mel welbehae die kleinhuisies van Parys besoek. As hy by die kiosk-groote pishuise uitgestap het, besig om sy gulp op te trek, is hy vervul met opgewondenheid wanneer die oë van vrouens onwillekeurig afge- dwaal het na sy broek toe.
Somtyds het hy gestaan by die krip en dan bewus geword van iemand wat vir hom staar. As hy opkyk was daar dan soms ’n vrou wat vanoor ’n balkon na sy penis gekyk het. Hy’t geen plesier daaruit gekry as ’n man vir hom kyk nie, andersins sou toilette ’n paradys vir hom gewees het. Alle mans kyk tog
Toe hy die skaam meisie sien, met haar groot oë, het sy weggekyk. Manuel was verplig om sy gulp toe te maak. Hy wou homself geniet, versigtig! Dit was vir eers genoeg vir een dag.
loslyf februarie 43
Katools 10-9 2/12/04 9:13 Page 43