Page 83 - FEB2005
P. 83

               G e k g a lle r y
   Chinese owerhede kan nie verstaan hoekom soveel passasiers op Mao Zedong Lughawe senuwee ineenstortings kry nie.
     As tiener het Petra Papenfuss se klasmaats altyd vir haar gelag wanneer sy gesĂȘ het dat sy eendag beelde van sand gaan maak.
Nadat John Kerry se geheim uit die mou gelaat is, is daar nog steeds Amerikaners wat wonder hoekom niemand in Texas vir hom gestem het nie.
Na eeue van bespiegelinge, onderlinge stryery, en teoretisering, het dit aan die lig gekom dat mans, soos vermoed, life support is vir die piel.
         loslyf februarie 33
              Gekgallery 10-9 25/11/04 11:36 Page 33




























































































   81   82   83   84   85