Page 84 - FEB2005
P. 84
SLoslyf se wenners
van Tonder van Vanderbijlpark, CJ van shoot met die nuwe Mej Loslyf. atanslette Kompetisie Welkom, FJ Piater van Pongola, LC Lekkerrr
I van Rooyen wen ons Satanslette Kompetisie. Jou subskripsie sal opge- top word met drie maande. Veels geluk! The Raven is bewys daarvan dat aanhouer wen...
Bou ’n Vrou Kompetisiewenners
Pieter Kruger van Witrivier en PJ du Plessis van Kroonstad het gewen in die onderskeie Bou ’n Vrou-kom- petisies waarvoor hulle ingeskryf het. Ons voeg julle albei graag tot ons drie maand subskripsielys
Beter plak suster!
A Engelbrecht van Oos-London se Bou ’n Vrou Kompetisie-inskrywing het so ’n bietjie uitmekaar geval. Sy’s nie al een wat cheap Pritt of ‘iets anders’ gebruik nie. Ongelukkig beland sulke inskrywings in die snip- permandjie. Moenie daardie kak glo van komgom nie. Plak beter volgende keer en wen!
Laat Inskrywings
Omar Cassim van Steenberg, WJC
Mulder van Dordrecht, C Badenhorst van Randvaal, I van Rooyen van Beaufort-Wes, John van Noordburg, John Withfield van Rustenburg, J Wessels van Marquard, J Scholtz van Wolseley, AP Geyser van Odendalsrust, J Pottas van Bloemfontein, W Booysen van Brandfort, P Kruger van Witrivier, D Jacobs van Makwassie, E Phillips van Boksburg, J Rossouw van Oos- Londen, L.B. Steyn van Worcester, W.J. Swart van Bloemfontein, F.P van der Berg van Springs, A Van der Walt van Montagu, en Sanet van Huysteen van Germiston het dit net nie gemaak in jul onderskeie kompetisie inskry- wings nie. Probeer gerus weer. Ons herken baie van die name hierso en jul lojaliteit gaan goed beloon word. Hou maar die pos dop vir ’n lekker ou troosprysie.
K
Hou Loslyf in die Nuwe Jaar dop om uit te vind wie ons grootste kom- petisie ooit gewen het. Die wenner van ons Mej Loslyf 2005 Kompetisie is al klaar gekies en ons probeer kontak maak. Sodra ons jou opgespoor het gaan ons jou vat vir ’n limo-ride, breakfast in ’n warm lugballon, en ’n
N
Die verskeie kompetisies wat ons aanbied in Loslyf is dikwels ’n hoof- pyn, maar ons gaan nie daarmee ophou nie. Dis vir ons ’n moerse thrill om ons talle lesers te treat, en daarom gaan ons die tempo in 2005 aandraai wat al die give-aways betref. Maar julle moet ons help om Loslyf lekkerder te maak. Van die volgende uitgawe af gaan ons nie meer inskrywings aanvaar wat onvolledig is nie. Dit beteken jou inskrywing moet sê presies vir wat- ter inskrywing dit bedoel is en in watter tydskryf die kompetisie ver- skyn het. Loslyf dra soveel verskil- lende kompetisies dat ons onmoontlik nie tred kan hou met al die inskrywings nie. Dus: Kyk op die voorblad na die jaargang en nommer van die tydskrif en voeg dit by jou inskrying. ’n Tipiese inskrywing behoort dus as volg daaruit te sien: Antwoord: Jenna Jameson, Kykgenot Kompetisie, 10-9 (jaar- gang en nommer), A de Vries, Skuilnaam: Die Skim, Posbus 126, Vrede, 9034. Volledige inskrywings sal jou kans om te wen aansienlik versterk. Sterkte in 2005!
uwe reëls
ompetisie der Kompetisies
Loslyf Skryfskool Kompetisie
Kan jy 1000 woorde skryf om hierdie foto te vergesel? Gee dit jou best shot en staan ’n kans om ’n gratis erotiese skryfkursus deur ons Katools Kollege te wen. Sien bladsy 62/63 vir meer details. Stuur jou inskrywing aan: Skryfskool Kompetisie, Posbus 17134, Doornfontein, 2028; of epos dit aan ons by: eugene@jtp.co.za
Die wenner se inskrywing sal vroeg in die nuwe jaar as deel van Katools gepubliseer word.
32 loslyf februarie
Korters Komp 10-9 8/12/04 11:04 Page 32