Page 86 - FEB2005
P. 86
Die definisie van...
Walglik!
Betreffende Juanita du Plessis en Amor Vittone-van-der-Westhuizen... Is dit nie insiggewend dat albei van hulle gesê het Loslyf is “walglik” en “Satanisties” nie? Asof hulle wind-up dolls is, het elkeen dieselfde verkrampde knee-jerk reaksie gehad teenoor Loslyf. Ons dag toe maar ons wys hulle wat is regtig walglik in hierdie wêreld,
en hoe die werk van die Duiwel regtig lyk...
Die uitmoor van seldsame diere ter wille van massa- verbruiking.
Moord...
30
loslyf februarie
Selfmoord...
Amerika se behandeling van mense in aanhouding.
Volksmoord...
Korters 10-9 10/12/04 13:01 Page 30