Page 87 - FEB2005
P. 87
Korters Grap10-9 7/12/04 10:21 Page 29
ou gat af...
’n Vrou wat vir die vierde keer trou laat vir haar ’n trourok maak. Die klerema- ker is ’n snotkop wat hom graag inmeng met ander mense se sake en hy sê: “Verskoon my, maar ek sien dit is die vierde keer wat jy gaan trou. Is dit nie net vroue wat nog maagde is wat in wit kan trou nie?”
Die vrou glimlag vriendelik en sê: “Maar ek is nog ’n maagd, Meneer.”
Die nuuskierige kleremaker laat die saak nie daar nie. “Maar het jy dan nooit met enige van jou drie vorige mans seks gehad nie?”
Die vroutjie giggel en verduidelik: “My eerste man was ’n sielkundige, hy wou net daaroor praat. My tweede man was ’n ginekoloog, hy wou net kyk. My derde man was ’n seëlversamelaar, aai, ek mis hom vreeslik.......”
’n Ou omie sit in die bus toe daar ’n punk inklim. Die punk het rooi, geel, oranje en groen hare en hy het vere aan sy oorringe. Die laaitie pluk sy moer toe hy agterkom die ou omie staar hom aan. “Wat’s fout, Outop? Het jy nooit iets snaaks gedoen toe jy jonk was nie?”
Die ou omie knik sy kop stadig en antwoord: “Ja, ek het. Ek het ’n pape- gaai genaai en het vir ’n oomblik gedink jy’s my kind.”
’n Ou het vir maande in ’n afgeleë myn gewerk saam met ’n klomp rowwe bliksems. Hy kom weer op die dorp en is lus vir seks. Hy vra die hoteleienaar om vir hom die mees geharde hoer te kry wat hy ken, want hy’s ’n rowwe mynwerker. Die hoer kom toe later in sy kamer aan, en sy lyk nie te sleg nie. “Bier?” vra die ou en haal twee biere uit die yskas.
Die hoer buk vooroor sodat haar doos hier voor die ou blom. “Ja, dankie,” sê die hoer. “Nou maar waarom buk jy dan?” vra die ou. “Ek dog jy wil die biere oopmaak,” antwoord die hoer, met haar doos nog steeds blommend hier voor hom.
’n Dominee stap eendag verby ’n huis en sien ’n seuntjie grassny. In die seun- tjie se hand is daar ’n bier.
“Is jy nie bietjie jonk om te drink nie?” vra die dominee.
“Ek is dan al vyf jaar oud,” reken die outjie, “en dis niks, ek het my eerste meisie genaai toe ek drie jaar oud was.” Geskok vra die dominee: “Maar hoe het dit gebeur?” Die seuntjie vat ’n lang sluk van sy bier en antwoord: “Ek’s nie seker nie, ek was dronk.”
’n Man koop kondome en wys vir sy vrou dis ’n nuwe soort, Olimpiese kon- dome. Dit word so genoem omdat dit in drie kleure is - goud, silwer en brons. “En watter kleur gaan jy vanaand gebruik?” wil die vrou weet.
“Goud,” antwoord die man. Die vrou sug, en sê: “Ek wens jy wil silwer gebruik en vir een keer in jou lewe tweede kom.”
Hierdie ou het ’n verskriklike klein piel. Toe hy trou, is hy so skaam, hy sit elke nag die lig af en dan naai hy sy vrou met ’n komkommer. Na ’n paar jaar sit sy vrou skielik een nag die lig aan en kak hom verskriklik uit. “Ag, hou jou mond,” reken die ou, “ek het jou nog nooit gevra waar kom die kinders van- daan nie, het ek?”
Die moedertjie kom op ’n dag op haar dogtertjie en die bure se seuntjie af waar hulle besig is om dokter-dokter te speel.
Geskok gryp sy die seuntjie aan die oor en sleep hom na sy ma toe. “Waaroor crack jy?” vra die seuntjie se ma. “Dis mos maar hoe kinders hul seksualiteit ontdek.”
“Seksualiteit se voet!” gil die dogtertjie se ma. “Jou seuntjie het my dogtertjie se blindederm uitgehaal!”
Hoekom is ’n ongetroude man maer en ’n getroude man vet?
’n Ongetroude man kom in die aand by die huis, sien wat in die yskas is, en gaan bed toe.
’n Getroude ou kom in die aand by die huis, sien wat is in die bed en gaan yskas toe.
Drie vroue spog by mekaar oor wat
hulle in hul poese kan kry.
“My man kan sy vuis in my poes
druk,” sê die eerste vrou trots.
“Dis niks,” sê die tweede vrou, “my
man kan sy kop in my poes druk.” Hulle kyk na die derde vrou, en toe sê hulle gelyk: “Okay, Laverne, jy wen, haal nou maar die kroegstoeltjie uit jou
doos uit.”
Drie prostitute bly saam in een huis. ’n Ouma, ma en dogter. Die dogter kom die aand by die huis.
“En hoeveel geld het jy vandag ver- dien?” vra die ma.
“R50 vir een blowjob,” sug die dogter.
“R50!” roep die ma uit. “Dis nie te sleg nie.InmydaeheteknetR5vir’n blowjob gekry.”
Ouma bly tjoepstil.
Haar kleindogter vra toe: “Maar ouma, het jy dan niks te sê nie?”
“In my dae was ek maar net te dankbaar om iets warms in die maag te kry,” sê die ouma.
’n Ou klim in die hysbak en daar is ’n beeldskone dame saam met hom in die ding.
“Kan ek jou doos ruik?” vra die ou, en hy wikkel-wikkel sy neusie so.
“Beslis nie!” roep die dame ontsteld uit.
“O,” sê die ou, “dan is dit seker jou voete...”
’n Brunet is verdwaal in die woestyn. Sy beland in ’n grot en ontdek ’n tower- lampie. Sy vryf die lampie met haar panty en uit spring ’n genie en sê: “My girl, jy het drie wense, maar net een ding moet jy onthou; alles waarvoor jy wens, dit sal die blondines in hierdie wêreld dubbeld van kry. Die brunet vra onmiddelik vir ’n miljoen rand. Nou’t sy ’n miljoen, en elke blondine in die wêreld twee miljoen. Toe vra die brunet vir ’n handsome ou wat soos Brat Pitt lyk. Sy kry hom, en elke girl in die wêreld kry twee sulke ouens. Die brunet kyk toe rond, sien ’n stok, en sê vir die towenaartjie: “Okay, ek wens jy vat daai stok en slaan my half dood!”
loslyf februarie 29