Page 88 - FEB2005
P. 88

       Int 10-9 7/12/04 10:21 Page 28
         LESERSPEILING VERSOEK: “Doos, doos, doos! Meer Katools” - WVvJ van Cullinan
       om in ’n seksueel onderdrukte samelewing soos Suid- Afrika, ’n bietjie seksuele vryheid te ervaar. Meeste mense is nie tevrede met die nuwe Suid Afrika nie. Dit gaan nie oor rasseverhoudings nie, want sommige lesers wil swart poesies en dik swart piele sien.
Een leser wil “foto sessies van mans en vroue saam, somtyds gemengde rasse, meer dames van kleur, foto’s van filmsterre en van pornosterre” sien terwyl ’n ander sê: “Alhoewel ek anti-swart is, is daar baie swartes wat Loslyf lees. So gee hulle meer swart poes om te sien en nie net wit poes nie.” Ek wonder of hy nie self swart poesies geniet nie?
Laaste maar verreweg nie die minste nie, is natuurlik wat gesê is oor die meisies. Byna deur die bank is daar gevra vir meer plaaslike meisies, mooi en lelik, skraal en vet, wit, bruin, swart of Indiër, maar soveel as moontlik lekka’ local Loslyf lywe.
Hou dop mense, Loslyf is vir jou man en vrou, ietsie om aan te knibbel en te kou, warm nie lou, en in 2005 gaan dinge BAIE WARM WORD! - Analise en uiteensetting deur Wille Man
Vyf mans spog oor hoe slim hulle honde is. Die een is ’n ingeneur, een ’n boekhouer, een ’n apteker, een ’n computer boffin en een werk vir die staatsdiens.
Die ingeneur roep sy hond:
“Driehoek, doen jou ding!”
Driehoek draf na die lessenaar, gryp ’n pen in sy mondjie en
teken ’n sirkel, ’n driehoek en ’n vierkant op ’n papiertjie. Almal stem saam, dis fokken wonderlik.
Die boekhouer roep sy hond:
“Kasboek, doen jou ding!”
Kasboek trippel kombuis toe en kom terug met ’n pakkie
koekies. Hy skeur die pakkie oop en verdeel die koekies in drie hopies van vier koekies elk. Almal stem saam, dis fokken wonderlik.
Die apteker roep sy hond:
“FL, doen jou ding!”
FL stap yskas toe en haal ’n liter melk uit. Toe haal hy ’n
bekertjie uit die ander kas uit en skink presies 500ml melk in die bekertjie sonder om eers ’n druppel te mors. Almal stem saam, dis fokken ongelooflik.
Die computer boffin roep sy hond:
“Microsoft, doen jou ding!”
Microsoft switch die computer aan en check vir enige virusse,
hy stuur gou ’n e-mail vir sy hondevriendjie in Amerika en hy speel ’n kaart speletjie op die computer. Ongefokkenlooflik, stem almal saam.
En nou is dit die staatsdienswerker se beurt. Hy roep sy hond: “Luigat, doen jou ding!”
Luigat spring op, vreet al die koekies, drink die melk, crash
die computer, naai die ander honde en maak toe ’n hofsaak omrede hy sy rug in die proses seergemaak het en gaan dadelik op ’n ses maande lange herstelverlof.
Vannermerwe kom een nag op ’n dronk ou af wat op sy knieë onder ’n straatlig rond kruip. Hy vra wat’s fout. Die dronk ou reken nee, hy’t sy Rolex verloor en soek dit. Vannermerwe help die ou soek. Na ’n lang ruk gee hy amper moed op. “Is jy seker jy’t die horlosie hier verloor?” vra Vannermerwe. “Nee,” antwoord die dronk ou, “dit was so honderd meter terug.””Nou maar hoekom soek jy hier?” vra Vannermerwe. “Omdat hier meer lig is,” sê die dronk ou.
Eens op ’n tyd was daar ’n geheimsinnige stam wat besonder lief was vir holnaai en wat in die Brasiliaanse reënwoud gebly het, die Hunga Bungas. Hunga Bunga beteken in hul taal “anale seks.”
Eendag toe verdwaal drie avonturiers en word deur die Hunga Bungas gevang.
Die leier van die Hunga Bungas sê vir die eerste ou: “Jy kan kies of jy deur al die mans van die stam ge-Hunga Bunga wil word, of jy kan sterf.”
Die ou kies om ge-Hunga Bunga te word.
Die tweede ou kies dieselfde opsie.
Die twee ouens kan skaars loop toe die stam klaar is met hul
poepholle.
Die bloed spuit behoorlik uit hul gatte.
“Nee, jinne” dink die derde ou, “dis te erg. Ek sterf eerder.” “Nes jy verkies,” sê die leier. “Nou kom buk sodat ons jou
kan dood Hunga Bunga.”
Lag j
         28 loslyf februarie
              o



























































   86   87   88   89   90