Page 90 - FEB2005
P. 90
LESERSPEILING VERSOEK: “Meer poes, jong poes, kaal poes. Girl and girl, group sex, kompetisies, veral waar ons dalk ’n photoshoot met ’n model kan wen.” - QJ van Nimmerweet
Seksperte moet ons dus gerus kontak by: 011 614-1911 of email: eugene@jtp.co.za. Ons stel vreeslik belang om te hoor van jul wellustige wedervaringe. Korrespondensie geskied streng konfidensiëel, en indien julle so verkies, sal niemand ooit weet wie julle is nie.
Briewe aan Ronda is ’n gewilde bron van seksinligting by meeste lesers. Laas toe ek met haar gepraat het, het sy gesê dat sy graag haar seks ervarings en kennis met ander mense deel. So, skryf daardie briewe en deel julle probleme
met Rhonda.
Maar wat is die gewildste afdeling in
Loslyf? Dis nie maklik om presies vas te stel nie, maar dis definitief ’n toss-up tussen Katools en Ronda.
Wat Katools betref - almal geniet dit om ander se seks-kapades te lees.
’n Paar respondente meen dat van die briewe stront is, maar geniet dit nogtans. As julle dan so baie daarvan hou om van ander mense se geheime te lees, hoekom vertel julle ons nie van julle eie naaisessies nie?
Loslyf se lesers is ook mal daaroor om
te lag. Om te lag is buitendien die beste Godgegewe terapie wat daar is.
“Hoe het Pinochio agtergekom dat hy van hout gemaak is? Sy hand het aan die brand geslaan.”
Ons het soveel daaglikse probleme dat humor ’n goeie afleiding bied, veral in ’n tydskrif soos Loslyf. Dis op die gebied van humor waar die span meer gewaagd is. Niemand is te heilig om die bitsige pen van die redakteur en sy kunstenaars vry te spring nie, soos ’n paar celebrities dit onlangs agtergekom het.
26 loslyf februarie
Int 10-9 7/12/04 10:19 Page 26