Page 5 - PIENAAR ERFENIS FEES TE NIEU-BETHESDA 2020
P. 5

VOORWOORD VAN




                                                                                                         CHRISTA SCHOLTZ









                                                                                                         • NA DIE AFSTERWE VAN MY OUERS,
                                                                                                         BAREND JACOBUS PIENAAR  EN TINA

                                                                                                         KRITZINGER IS DIE VISIE TOT STAND GEBRING

                                                                                                         OM ‘N HERINNERING/ ERFENIS PIENAAR
                                                                                                         MUSEUM TE ONTWIKKEL. DIE OU STOOR

                                                                                                         WAT GEBRUIK WAS VIR SKAPE, VAALJAPIE EN

                                                                                                         STOOR VAN LUSERN IS OMSKEP IN DIE
                                                                                                         PIENAAR MUSEUM EN RESTOURASIE HET

                                                                                                         BEGIN IN JANUARIE 2019. DIE DROOM  VAN

                                                                                                         ‘N  PIENAAR FAMILIE ERFENIS HET WAAR

                                                                                                         GEWORD OP DIE  6 de NOVEMBER 2020
                                                                                                         MET DIE PIENAAR FEES TE NIEU-BETHESDA.









                                                                                 COPY RIGHT @ COPY RIGHT 2020
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10