Page 100 - Agrisales Magazine - May 2019 - Wed
P. 100
May 2019 Volume 168
E EN GEBRUIKTE TOERUSTING
HOE KAN ONS JOU HELP OM MAKLIKER TE SUKKEL?
Moeg gesukkel met wildsheinings?
NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
Betaal jy duur kontrakteursfooi?
Bly jou wild nie in hul kampe nie?
Ons het vir jou die oplossing.
Nuwe bekendstelling by Nampo 2019.
Kom kyk by Nampo stalletjie 261 B en C
Baalafroller - R 85 000 + btw
Jy spandeer duisende aan hooi.
Daar is nie genoeg staanplek nie.
So almal kry nie kos nie.
Rol die baal af sodat al jou diere
vreetplek het.
Nou kry almal hulle kos.
Verhoogde voeromset beteken,
beter kondisie na die winter.
NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE
Padmaker 400 R 90 000 + btw Paalslaner
Onderhou jou paaie met 'n 70 kw trekker sonder sukkel. Slaan stomp teerpale in
Padmaker is rond, soos wat die pad moet wees. die grond in met
Operateur hoef nie 'n opgeleide padbouer te wees nie. `n 70kw trekker.
Jy hoef nie sy hand vas te hou nie, soentoe en terug in 200 mm Teerpale
die middel van die pad. R 55 000 + BTW
Ons verkoop nie implemente nie, ons bou hulle.
Ons ken jou omstandighede, want ons boer ook.
Kontak ons gerus vir groothandel pryse op bande
Jannie Myburgh | 082 417 0175 | mybtoer@gmail.com | www.mtoer.co.za
94

