Page 121 - Agrisales Magazine September 2019
P. 121
www.agrisales.co.za
Deon Jordaan – 082 920 7688
Pieter Wolmarans – 079 899 1973
Anton van der Merwe (Afslaer)
082 850 8275
Willie Britz – 082 807 9275
Hester Stock – 082 896 5164
Office/Fax – 013 692 3573
LEANDRA
VEILING VAN 2 LANDBOU EIENDOMME & LANDBOU TOERUSTING
Veiling word gehou vir ons gewaardeerde kliënt van HAASFONTEIN BELEGGINGS 3 OKTOBER 2019 om 11h00.
3,5% Kopers Kommissie + BTW
As u beoog om trekkers, voertuie en sleepwaens te koop wat geregistreer is, bring asb ‘n gesertifiseerde
kopie van u identiteitsdokument asook volmag en besigheids registrasie sertifikaat met BRNC saam.
SLEGS EFT WORD AANVAAR. GEEN TJEKS OF KONTANT.
Die afslaer se besluit is finaal. Vir volledige termes en voorwaardes besoek ons webwerf
by www.mplewendehawe.co.za.
Aanwysings: Vanaf Witbank volg die N12 vir ongeveer 18km. Neem dan die R555 en draai links. Volg vir 8,7km en draai weer links. Volg vir
2,8km en draai links op die R545. Volg vir 6,4km, draai dan regs. Volg vir 36km. By Silos draai links op die R29. Volg vir 6,4km. Plaas is aan
die linker kant.
Vanaf Bethal draai regs neem die R546 rigting Evander/Standerton/Kinross vir 1,6km. Draai links en neem die R29. Volg vir 11km. Plaas is
aan die regter kant.
Koordinate: 26°22'02.9"S 28°59'40.8"E
IMPLEMENTE TREKKERS WERKSWINKEL TOERUSTING AUCTIONS
Galion 650 Pad skraper 2009 John Deere 7830 CO2 welders
Kole Staalwerke mielies stronk kapper 2010 John Deere 7830 Plasma cutters
18 000lt diesel tenks 2013 New Holland T6080 Sandblasting toerusting
Kuhn 7 skyf snymasjien Massey Ferguson 399 met laaigraaf Trekker tyre press
2 x Falcon 1,5m Slashers John Deere 3140 SPUITE
1 x Falcon 1,2m slasher (nuut) Ursus trekker Jacto AM 14 spuit
Staalland kalkstrooier 3m³ 2009 New Holland 6610 S Jacto AD 18 spuit
Hoender graan silos Toyota Forklift (non-runner) PLANTERS AUCTIONS / VEILINGS
Groot maat hoender self voerders VOERTUIE John Deere 1750 91cm vinger
bakke 2016 Toyota Hilux 2.4 S/C. 120 000km planter
5 x 4 Skaar John Deere ploeë Enkel as CF 390 DAF Voorhaker John Deere 2117 Planter 76cm,
2 x 9 Tand Jan Baecke rippers? JAG Jeep 4WD vacuum
John Deere laaigraaf vir John Deere 2007 Tatta 1815 Cummins bees SLEEPWAENS
6630 Vragmotor. 110 000km 20 000lt water tanker
Quike 2300 laaigraaf 2005 Mahindra Bolero D/C Lexus V8 engin 500lt Firefighter op as
Drotsky meel masjien (nuut) Yamaha Raptor 700, (non-runner) 2008 Tip Sleepwa VEILINGS
Sitrex 4 wiel hark 2012 Ford KA 1.3. 100 000km
Wol pers 2015 Land Cruiser V8. 283 000km
Wol sorteer tafel 2017 Land Cruiser V8. 110 000km 168 Beeste – bestaan uit
Bees/Skaap weegskaal plus krat 2012 Totota Hilux 3,0 D4D baie ekstras Kruis Oop verse, Bonsmara Teel
STROPER & TAFELS koeie en Teel Bulle
2012 2399 Case Stroper Gedeelte 3 van Plaas Klipfontein 357
Case 1020 30ft Flex soyaboon tafel
Intermec 10ry 76cm mielie tafel 996,2381 Ha
Gedeelte 4 van Plaas 1 x Groot woonhuis 5 x Grond damme
Watervalshoek 350 4 x Sement damme 20 x Kampe (opgedeel)
Rooigras weiding
120ha Mielieland (Turf)
188,2219Ha 70ha Smutsvinger Voerkraal vir 500 beeste
1 x Groot woning – 13 vertrekke 210ha Eragrostis Goeie omheining
3 x Motorhuise Sprei dip
Groot toegeboude stoor 2 x Wildskampe – WR No vir buffels.???
Ou melk stal - Boma
3 x boorgate, 1 is toegerus - Elektriese heining
50ha Land (Soya) (Reg vir Blesbok & Springbok)
10ha Aangeplante Weiding Toegeboude store – 2 x 1000m² & 6m hoog
Res is natuurlike weiding Veë hanterings kraal
1 x Grond dam Kleinveë kampe (onderdak slaap geriewe
SKROOT KOPERS BETAAL R25000 DEPOSITO – TERUG BETAALBAAR
117