Page 108 - Agrisales Magazine - June 2019
P. 108
June 2019 Volume 169
VEILINGS (1) 986 ha. Ideale beesplaas. 80 ha lande. Huis,
AUCTIONS / VEILINGS (2) 392 ha. Plaas. Ideale gemengde boerdery-eenheid. 100 ha lande. Huis, 4 skure, skaapvoerkraal vir 1 000
7 skure, beeskrale en voeraanleg (1 500 ton massaskuur of stoorruimte).
skape. Waterreg vir 40 ha. 80 ha ou lande.
(3) 401 ha. Bees-en saaiplaas. 150 ha lande. Huis, 3 skure. 4 damme.
(4) 738 ha. Bees-en saaiplaas. 150 ha lande.
(5) 325 ha. Bees-en saaiplaas. 130 ha lande, 1 skuur, staalbeeskraal.
(6) 283 ha. Weidingsplaas. 40 ha lande.
(7) 283 ha. Bergweiding. Onderdak beesvoerkraal vir 500 beeste.
(8) 2 Plase van 105 ha elk, aangrensend. 100 ha lande.
(9) 178 ha. Weidingsplaas. 30 ha lande.
AUCTIONS
Daar kan n aanbod gemaak word op enige plaas of plase soos verkies.
Die hoogste bod sal aan al die bieders bekend gemaak word.
Daarna kan elkeen wat reeds n bod ingesit het, die hoogste bod verbeter as hy sou wou. Die hoogste bieder van die eerste rondte
kry dan die kans om die bod te ewenaar, en dit sal die finale aanbod wees.
Besigtiging sal slegs per afspraak wees.
Aanbod dokumente sal net gegee word aan persone wat ernstig is om te koop.
Die finale aanbod moet die eienaar bereik voor 1 Augstus 2019.
Die suksesvolle aanbod sal bekragtig word voor of op 15 Augustus 2019.
Die Trustees en eienaar behou die reg voor om enige aanbod te aanvaar, of van die hand te wys, en sal nie verplig wees om
noodwendig die hoogste of enige aanbod te aanvaar nie.
Daar is geen verpligting om te verkoop nie. Geen agente.
Vir navrae, kontak die eienaar Bedags by 0721966969
104

