Page 6 - langebaan
P. 6

Group 1












































                             Moedersdag – Mamma-verrassing 2021



            Op Vrydag, 7 Mei 2021 het Curro Castle Langebaan Moedersdag gevier. Ons mammas is vir ons baie spesiaal
           en ons is dankbaar vir elke mamma. Al die maatjies was opgewonde om hulle mammas na die klas te nooi. Elke
                klas het dit spesiaal vir die mammas gemaak en na die tyd het elke maatjie saam met mamma hul eie
                piekniekmandjie in die sonnetjie gaan geniet. Dit was ‘n geleentheid om kwaliteit tyd saam met mekaar
                                                        te spandeer.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11