Page 6 - 31 May 2024
P. 6

PAGE 6 · THE  REPORTER 31 MAY 2024

                                                                Barkly East JKA                                Colours)                Bronze  (2nd  time  SA
                                                                                                                                       Michael  Stevens:  Double
                                                                                                               Anaya Meyer: Bronze Kumite
                                                                                                                                       Colours)
                                                                 does it again at                              Charl Jooste: Silver Kumite   Lorelei  Stevens:  Gold
                                                                                                               Amike van Zyl: Bronze Kata
                                                                                                               (2nd time SA Colours)   Kumite  (2nd  time  SA
                                                                                                                                       Colours)
                                                              SA JKA Nationals                                 Kazimla  Lusawana:  Double   Gallie van Zyl: Gold Kumite
                                                                                                               Bronze
                                                                                                                                       Tanya  van  Zyl:  Silver  Kata,
                                                              Barkly East JKA took 20 students to the SA JKA   Mario  Abrahams:  Double   Bronze Kumite
                                                              Nationals this past weekend, where they competed   Silver (2nd time SA Colours)
                                                              on Friday 17th May 2024.

                                                              15  of  Karateka  brought
                                                              home  medals,  21  in  total,
             Ons wens die volgende tagtigjariges van harte geluk   and  attained  their  SA
             met hul verjaarsdae en wens hulle alles van die beste   National  Colours,  some  for
             vir die toekoms toe:                             the 2nd time.
             We congratulate the following octogenarians on their   Results:
             birthdays and wish them everything of the best for the   Ané  van  Zyl:  Gold  Kata,
             future:                                          bronze Kumite (2nd time SA
                                                              Colours)
             Koos Jordaan, 81 op 30 Mei
             Nellie Buitendag, 90 op 5 Junie                  Anli  du  Plessis:  Bronze
             Elsie Venter, 90 op 8 Junie                      Kumite
             Gene Green, 102 on 20 June                       Mbasa  Lusawana:  Gold
             Nancy Hildebrandt, 89 on 20 June                 Kumite
             Mollie Maartens, 80 op 20 Junie                  Amorei  van  Zyl:  Double
                                                              Silver (2nd time SA Colours)
                                                              Lirané  Pretorius:  Bronze
                                                              Kata (2nd time SA Colours)
                                                              Kayla  Strydom:  Bronze                         Team Barkly East JKA
                                                              Kumite  (2nd  time  SA    (Mario Abrahams and Tanya van Zyl were not present for the team photo)

                                                                                                               taal  opgeneem  en  is  tans   Julle bly in ons gebede.
                                                                                                               nog daar. Dit gaan elke dag   Baie  geluk  aan  elkeen  wat
                                                                                                               bietjie beter maar daar lê 'n   verjaar die week en ons wens
                                                                                                               lang herstel pad voor.   jul  'n  geseënde  nuwe
                                                                                                               Ons  dink  aan  die  twee   lewensjaar toe.
                                                                                                               inwoners en vra die Here se
                                                                                                               geneesende hande op hulle.   Groetnis.



                                                              Dagsê                   bottelstukke  gelê.  ‘n  Mens
                                                                                      wonder of die owerhede nie
                                                              Die winter is nou byna met
                                                              ons.  Nagte  en  oggende  is   iets  aan  die  gemors  kan
                                                              baie koud.              doen nie. Ons hoofstraat is 'n
                                                                                      deurgang na ander dorpe en
                                                              Ons  ondervind  tans  'n   die gebreekte bottels hou 'n
                                                              droogte  tydperk  en  bid  tot   gevaar in vir mense wat die
                                                              die Vader vir 'n uitkoms.  pad gebruik.
                                                              D i e   2 0 2 4   A l g e m e n e    Dit gaan heelwat beter met
                                                              verkiesing is met ons en dit is   Tannie  Corrie  Stötter  wat
                                                              belangrik  dat  almal  moet   verlede week in die hospitaal
                                                              deelneem.  Ons  hoop  op  'n   in  Bloemfontein  opgeneem
                                                              regverdige vekiesing en dat   was.  Ons  wens  haar  'n
                                                              dit  vreedsaam  en  veilig  sal   spoedige  volkome  herstel
                                                              geskied.                toe.
                                                              Sondagoggend het Indwe se   Otto  Gouws  is  Vrydag  in
                                                              hoofstraat vieslik vuil en vol   Bloemfontein  in  die  hospi-
















              The Reporter which is registered at the Post Office as
              a  newspaper  is  printed  and  published  by  the
              proprietors,  Barkly  East  Reporter  cc  (Reg  No.
              2002/024771/23) at 28 Greyvenstein Street, Barkly
              East.
              Copyright on all materials in The Reporter reserved
              by the proprietors.






              Hierdie  lys  van  funksies  en  gebeure    word
              gepubliseer in ‘n poging om te verhoed dat belangrike
              fondsinsameling  pogings  bots.  Funksies  geplaas
              op voorwaarde dat ‘n advertensie later geplaas
              word. ‘n Rekening sal gestuur word indien daar
              nie ‘n advertensie geplaas word nie.
                            NOVEMBER 2024
              1   Dienssentrum Basaar
              30  Summer Festival
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11