Page 5 - 14 November 2025
P. 5

THE REPORTER 14 NOVEMBER 2025         · PAGE 5













             Little  Asiphumeze  George  went     Her family have appealed to the public
             missing from where she was playing in   to please assist in finding their beloved
             Polar  Park,  Elliot,  on  Saturday,  1   little girl.
             November 2025 and has still not been   We pray for her safety and trust that
             found.                               she will be returned to her family soon.















                                                                                                               Ons innige simpatie aan Oom Dawie Nel en gesin met die
                                                                                                               heengaan van Tannie San Nel op 29 Oktober 2025 in die
                                                                                                               ouderdom van 82.
                                                                                                               Tannie San en Oom Dawie het die vir laaste paar jaar in die
                                                                                                               die Barkly-Oos Dienssentrum gewoon. Tannie San is op
                                                                                                               16 Februarie 1943 gebore en sy en Dawie is geseën met
                                                                                                               drie  seuns Frik, Stefan, Tjokkie en een dogter, Wilna.
                                                                                                               Tannie san en Oom Dawie het vir baie jare suksesvol op
                                                                                                               Barkly-Oos  geboer  en  sy  was  baie  geliefd  onder  die
                                                                                                               gemeenskap.
                                                                                                               Die  teraardebestelling  het  op  die  plaas,  Prospect
                                                                                                               plaasgevind en die diens is in die NG Kerk, Barkly-Oos op 3
                                                                                                               November gehou.
                                                                                                               Ons  innige  simpatie  aan  Oom  Dawie,  hulle  kinders  en
                                                                                                               gesinne en aan haar baie vriende.


                                                                                                                  Psalm 34:18, which says, "The Lord is
                                                                                                                  close to the brokenhearted and saves
                                                                                                                    those who are crushed in spirit".
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10