Page 9 - 14 November 2025
P. 9

THE REPORTER 14 NOVEMBER 2025 · PAGE 9

                                     trots  om  ‘n  2de  opeenvol-                                             die  profesionele  wyse   geborg het hartlik bedank vir
                                     gende jaar hulle eie tennis-                                              waarop  die  prysuideling   elke borgskap. Sonder julle
                                     toernooi te kon aanbied op                                                gedoen was.             kan  die  klub  ook  nie  voort
                                     Saterdag,  1  November.  Dit                                              Al kon almal nie pryse gewen   bestaan nie.
                                     was  ‘n  wonderlike  dag  van                                             het  nie  is  klublede  en  hul   So  ook  aan  alle  deelne-
                                     tennis!  Van  kragtige  afme-                                             families  getrakteer  met   mende  hengelaars  vir  jul
                                     tings  tot  puik  sportman-                                               gratis koue verversings en 'n   ondersteuning.
                                     skap,  het  ons  spelers  alles                                           heerlike  vark  en  skaap   Laaste maar nie die minste
                                     gegee.                                                                    spitbraai.              nie dankie vir die Barkly-Oos
                                     Baie dankie aan ons ouers,                                                Dankie  aan  elke  komiteelid   Reporter vir jul advertensies
                                     o n d e r w y s e r s ,   o n d e r-  Dagsê,     afvoervore  wat  ook  verstop   wat  die  dag  moontlik   voor  elke  kompetisie.  Ons
                                     steuners,  die  gemeenskap   Alle  eer  aan  ons  Hemelse   was.  Wat  'n  gemors!  Die   gemaak het.   waardeer dit opreg.
                                     en borge vir die sukses van   Vader vir die pragtige 35mm   munisipaliteit  sal  dringend
               Vervolg van bladsy 7  hierdie geleentheid.     reën  wat  ons  Sondag   aandag  moet  gee  aan   Die Indwe Hengel Klub groei   Baie geluk aan almal wat die
                                                                                                                                       week verjaar. Geniet jul dag
                                                                                                               baie  mooi  in  lede,  en  het
              TENNIS IN ALIE-LAND    Baie  geluk  aan  al  ons   laatmiddag  op  Indwe  gekry   hierdie  probleem  voordat   steeds plek vir nuwe lede.   en  voorspoed  vir  die  nuwe
                     ALIES           wenners  en  deelnemers  —   h e t .   O n s   h e t   r e e d s    ernstige  skade  aan  huise   lewensjaar.
               TENNISTOERNOOI:       julle  het  ons  trots  gemaak   bekommerd geraak oor die   gedoen sal word.   Dan wil die klub ook al hul
             Laerskool  Aliwal-Noord  is   op en van die baan af!  reën wat wegbly.   Dit  was  die  afgelope   borge deur die jaar wat pryse   Groete.
                                                              Na die baie reën is daar egter   Saterdag Indwe Hengelklub
                                                              'n  lelike  gesig  oral  in  ons   se jaareindfunksie asook hul
                                                              dorp  naamlik  plastiek   klub  se  prysuitdeling.  Baie
                                                              sakkies en bottels wat rond   geluk aan al die pryswenners
                                                              gelê  het  in  die  strate  en   met hul toekennings asook














                                                                                                                                 Die IHK Komitee


















                                                                        Strate  en sypaadjies na reën



                                                                                                                    2025 Klub kampioen.Leon Venter.  Geluk.























                                                                                                                          Reinhardt Gouws, Voorsitter
                                                                                                                        en Leon Venter, Onder Voorsitter.





                        ADVERT SPONSORED BY THE REPORTER
















                                                                                                                  Heerlike Spitbraai.    Beste opkomende
                                                                                                                  Dankie Flip Swart         hengelaar:
                                                                                                                  en Patrick de Beer.      J.J. Richard.
   4   5   6   7   8   9   10   11   12