Page 6 - 28 March 2025
P. 6

PAGE 6 · THE  REPORTER 28 MARCH 2025

                                                                                                               gooi.                   paliteit  drasties  planne  sal
                                                                                                               Dit  het  gevolg  met  hewige   beraam  om  strate  veilig  te
                                                                                                               gevegte tussen die jeugdiges   kry  vir  voertuie  en  voet-
                                                                                                               en  polisie.  Geweerskote  is   gangers.
                                                                                                               gehoor  wat  blykbaar  traan-  Wat  'n  besige  naweek  wat
                                                                                                               gas  was  wat  afgevuur  was   voorlê. Dit is skou op Elliot
                                                                                                               om  die  groepe  klipgooiers   en  N.G.  Kerkbasaar  op
                                                                                                               uit mekaar te dryf.     Dordrecht  eerskomende
                                                                                                               Alle dank aan al die polisie   Saterdag.
                                                              Dagsê                   Die  gemeenskap  dring   wat  regtig  hul  hande  vol   Hier by die Doornrivier dam
                                                                                      daarop aan om met die hoof   gehad het om die agressiewe   word ook 'n Suid-Afrikaanse
                                                              Alle  eer  aan  ons  Hemelse                     jeugdiges  onder  beheer  te   hengelproewe aangebied.
                                                              Vader vir die lieflike reën wat   van  gesondheid  same-  hou. Julle was absoluut puik
                                                              ons  die  afgelope  week   sprekings te hou.     gewees om die opgestookte   Ondersteun  asb  sover  jul
                                                              ontvang het.            D i e   o p t o g   w a s   b a i e    jeugdiges te beheer.   kan, waar moontlik.
             Ons wens die volgende tagtigjariges van harte geluk   Die gemeenskap van Indwe   vreedsaam tot hul ongeveer   Ons hoop op 'n rustiger twee   Dankie  aan  ons  Hemelse
                                                                                                                                       Vader vir die genesing van al
             met hul verjaarsdae en wens hulle alles van die beste   het  'n  protes  optog  gehou   11h30 verdaag het.   dae  wat  voorlê  en  dat  die   die  mense  wat  siek  was  in
             vir die toekoms toe:                             weens  die  moontlike   Polisie  versterkings  was   gemeenskap self hul kinders   hospitale en tuis die afgelope
                                                              afgradering  van  Indwe  se   duidelik sigbaar.
             We congratulate the following octogenarians on their                                              onder beheer kan hou.   paar  weke.  Sover  ons  weet
                                                              hospitaal na slegs 'n kliniek.
             birthdays and wish them everything of the best for the                   Ongeveer 13h30 het 'n groot   Hier  is  baie  onvoltooide   gaan dit goed met almal.
                                                              Die  optog  het  gepaard   groep jeugdiges, hoofsaaklik
             future:                                                                                           kontrakwerk in ons dorp wat   Baie geluk aan almal wat die
                                                              gegaan met die skole wat vir   skool  kinders  tot  baie  jong   sommige  strate  onbe-
             Dorothy Gottschalk, 86 on 7 April                drie  dae  toe  moes  maak   ouderdomme,  begin  bande   gaanbaar  maak  vir  gewone   week verjaar. Ons wens jul 'n
                                                                                                                                       geseënde  nuwe  lewensjaar
             Cornelia Pretorius, 94 op 10 April               asook  alle  besighede  in   brand  en  hul  het  ook  die   voertuie om te gebruik.   toe.
             Margaret Hannan, 87 on 10 April                  Indwe.                  polisie  met  klippe  begin   Mens  hoop  dat  die  munisi-
             Tinkie Pretorius, 94 op 10 April                                                                                          Groete.














































                                                                                                               The Reporter which is registered at the Post Office as
                                                                                                               a  newspaper  is  printed  and  published  by  the
                                                                                                               proprietors,  Barkly  East  Reporter  cc  (Reg  No.
                                                                                                               2002/024771/23) at 28 Greyvenstein Street, Barkly
                                                                                                               East.
                                                                                                               Copyright on all materials in The Reporter reserved
                                                                                                               by the proprietors.

















              Hierdie  lys  van  funksies  en  gebeure    word
              gepubliseer  in  ‘n  poging  om  te  verhoed  dat
              belangrike fondsinsameling pogings bots. Funksies
              geplaas op voorwaarde dat ‘n advertensie later
              geplaas  word.  ‘n  Rekening  sal  gestuur  word
              indien daar nie ‘n advertensie geplaas word nie.
                              MAART 2025
              29  Elliot Agricultural Show
                               APRIL 2025
              4   Blood Donor Clinic, Barkly East
              11  Dienssentrum Basaar
                               JULY 2025
              12  Rhodes Trail Run
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11