Page 16 - 06 Cotton SA September 2015
P. 16

Aalwurmpeste bly ‘n kopseer vir



          katoenprodusente




          Prof Driekie Fourie

          Aalwurmnavorsing op katoen in Suid-Afrika is tot onlangs
          grootliks deur Me Jeannie van Biljon, wat tot met haar
          aftrede by die Landbounavorsingsraad se Instituut vir

          Industriële Gewasse (Rustenburg) werksaam was, behartig.
          Hierdie navorsing het getoon dat aalwurmpeste een van die
          belangrikste knelpunte vir katoenprodusente en die -bedryf is.


                                Fig. 2. Knoppe op die wortels van ‘n katoenplant
                                      wat besmet is met knopwortelaalwurms.



                    lhoewel parasitisme deur ‘n verskeidenheid   letselaalwurms veroorsaak word, is gewoonlik as verbruining/
                    van plantparasitiese aalwurms die produksie   donker verkleuring van die wortels sigbaar terwyl parasitisme
                    van plaaslike katoengewasse bedreig, is knop-  deur stompwortelaalwurms verkorte en stomp wortels tot
                    wortel aalwurm  (Meloidogyne incognita  ras   gevolg het.
          A 4) die mees prominente gevolg deur letsel-         ‘n Ander probleem wat die skade wat aalwurmpeste veroor saak
          (Pratylenchus  spp.) en verdwergingsaalwurms (Nanidorus  en   kan vererger, is die voorkoms van ‘n aalwurmpes (bv. knop-
          Paratrichodorus spp.). Individue van hierdie drie aalwurm-  wortelaalwurms) sowel as ‘n patogeniese fungus bv. (Fusarium
          groepe het verskillende voedingswyses, nl. knop wortel aal-  sp). Hierdie twee patogene vorm ‘n belangrike siekte kompleks
          wurms voed diep binne in die vaatstelsel van die wortel   wat katoenplante kan laat afsterf.
          terwyl letsel- en verdwergingsaalwurms onderskeidelik in meer
          oppervlakkige korteks en parenchiemweefsel voed. Bogrondse   Beheer
          simptome wat deur aalwurmpeste veroorsaak word, is dikwels   Alhoewel verskeie sinteties-vervaardigde aalwurmdoders in
          sigbaar as kolle/gedeeltes in lande waar plante swak groei/  Suid-Afrika op katoen geregistreer is, bly die beheer van plant-
          onderpresteer (Fig. 1) en sodoende tot oes verliese lei. Indien   parasitiese aalwurms wat dié gewas betref ‘n uitdaging. Dit is
          knopwortelaalwurms die probleem veroor saak, is galle/knoppe   voorts ‘n duur strategie. Die effektiewe toediening en werking
          op wortels van ‘n geïnfekteerde katoenplant gewoonlik met   van sintetiese aalwurmmiddels is ook onderhewig aan wis-
          die blote oog sigbaar (Fig. 2). Ondergrondse skade wat deur   se len de omgewingstoestande. ‘n Verdere struikelblok is dat
                                                                                                        >>> 17

                                                                                                                (Foto’s: Driekie Fourie)























           Fig. 1. ‘n Gedeelte in ‘n katoenland waar plante verdwerg is en swak groei en ontwikkeling
           toon as gevolg van besmetting met knopwortelaalwurms.




       16 |  Volume 17 – No 2
   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20