Page 2 - newsletter 26 10
P. 2

2                                                                        REALITY CHECK MEDIA                                                            26 OCTOBER 2020

         “Bennet Beweeg Rehoboth” ‘n sukses





         Bennet Bessinger het Saterdagoggend die pad vanaf Reho-
         both na Bahnhof met sy rolstoel aangepak.

         Hy het dit gedoen ter fondinsameling vir behoeftige kinders en
         bejaardes in die dorp en na aanduiding was dit ‘n groot sukses.
         Bennet was vergesel deur inwoners wie die 14km na Bahnhof
         saam  met  hom  gestap  het.  ‘n  Heerlike  familiedag  op  Banhof
         was gepaardgaande met die fonsinsameling.



         Padkos Vir Die Siel

















































                                                       Vir Advertenises

                                                     Kontak


                                          Ruben 081 783 6816
   1   2   3   4   5   6   7