Page 7 - newsletter 26 10
        P. 7
     7                                                                         REALITY CHECK MEDIA                                                            26 OCTOBER 2020
         Respek mekaar
         Deur Bruce Lee Dunn (RITMA Bestuurslid)              Don’t talk negative about someone.
         Die gemeenskap van Rehoboth het geen re-             As jy nie iets goeds van iemand kan praat nie
         spek vir mekaar nie. Mense het eenvoudige            bly stil.                                                     Give
         net ‘n traak-my-nie-agtige houding teenoor           credit  where  it  is  due  and  people  will  show
         mekaar. As iemand hard werk en doelgerig             gratitude and appreciation.
         is,  en  iets  bereik  word  die  person  af-
         gekraak. Mense gun nie mekaar iets in die            Respect is a God Given Gift
         lewe nie. Mense is jaloers en afgunstig.             Ritma        is    die     nuwe        Rehoboth.
         Respek  moet  in  ouerhuis  afgedwing  en            Stem         Ritma         vir      verandering
         toegepas word. As ouers nie ‘n voorbeeld stel        Stem  Ritma  vir  n  korrupsie  vrye
         nie hoe verwag julle dat kinders in skole en in      dorp.
         die samelewing respek sal hê vir ander?
         Ons  as  inwoners  van  hierdie  dorp  sal  regtig
         ons houding teenoor ons medeburgers drasties
         en vinning moet verander.
         Solank  daar  verdeeldheid,  onmin,  jaloesie,
         minag en disrespek is sal ons maar net nog aan
         die agterspeen suip. Ons sal pionne en onder-
         dane wees van mense wat ons moét dien.
         As ons almal saamstaan, uit een mond praat,
         hande vat en skouer aan skouer met ywer aan
         die werk spring, kan ons Rehoboth vinning ‘n
         voorvarende  en  self-onderhoudende  dorp
         maak. Ons moet ons dorp skoonhou.
         Respect everyone irrespective of colour, race,
         rich  or  poor.  Respect  comes  from  within
         Respect  others  and  you  will  be  respected.
         Treat everyone the same.Do not judge people
         by    their    looks,     treat   people      fairly.





